02/09/2026
πΈ Gelukkige Sekretaressedag! πΈ
Vandag vier ons βn besondere vrou wat met toewyding, vriendelikheid en βn glimlag elke dag βn verskil maak. π
Dankie vir alles wat jy doen, Adele! β€οΈ
Jy is n ster!!
01/09/2026
π PURPLE PINKY PLEDGE β ELJADA NASORG π
Vandag het FAMSA Karoo vir ons by Eljada Nasorg βn belangrike en insiggewende bewusmakingsprogram oor geslagsgebaseerde geweld (GBV) aangebied.
As deel van ons ondersteuning en verbintenis tot die stryd teen geslagsgebaseerde geweld, het Eljada Nasorg vandag die Purple Pinky Pledge geneem deur ons pinkies pers te verf. π
π Wat beteken die Purple Pinky Pledge?
Wanneer mans en vroue hul pinkie pers verf, is dit βn sigbare verbintenis om vroueregte te ondersteun, geslagsnorme uit te daag en ons stem te laat hoor vir βn veiliger en meer gelyke Suid-Afrika.
Dit is βn klein gebaar met βn groot betekenis.
π Eljada Nasorg staan saam teen geslagsgebaseerde geweld.
π Saam kan ons βn verskil maak.
π βn Klein pers pinkie β βn groot boodskap van solidariteit!
Baie dankie aan FAMSA Karoo personeel - Sr Potgieter, Wilna Olivier en Adri Odendal vir hierdie waardevolle bewusmakingsprogram en vir die geleentheid om saam met julle βn standpunt in te neem. π
24/08/2026
Die "Witgoud" projek!
Skenk 'n rol toiletpapier of meer
OF
HELP ASB Banking Details π
NPO 11 891
PBO 930 006 348
Absa
Rek no. 1120300284
Takkode: 632005
Verwysing: Toiletpapier
24/08/2026
π―οΈ Help Eljada Nasorg om ons bekende Kersprojek voort te sit π―οΈ
As gevolg van finansiΓ«le uitdagings het ons tans 'n behoefte aan kerswas om met ons bekende kersprojek by Eljada Nasorg te kan voortgaan.
Ons doen daarom βn vriendelike beroep op ons gemeenskap en ondersteuners vir skenkings van kerswas. Indien u eerder βn finansiΓ«le bydrae wil maak, sal enige donasie ook van groot waarde wees.
Elke bydrae help ons om hierdie projek voort te sit en aan ons inwoners die geleentheid te bied om hul vaardighede te ontwikkel en iets waardevols te skep.
β€οΈ Ons sal enige ondersteuning opreg waardeer. Baie dankie vir u omgee, ondersteuning en deurlopende betrokkenheid by Eljada Nasorg!
π―οΈ Saam kan ons die lig laat brand! π―οΈ
HELP ASB Banking Details π
NPO 11 891
PBO 930 006 348
Absa
Rek no. 1120300284
Takkode: 632005
Verwysing: Kerswas
21/08/2026
We work hard, but we play even harder!
21/08/2026
π§»WITGOUD-PROJEK TOILETPAPIERDRIVEπ§»
Eljada Nasorg, loods vanaf Augustus tot 30 Oktober 2026 ons βWitgoudβ-projek! π§»β¨
Ons daag besighede, skole, kerke en individue uit om ons te help om toiletpapier in te samel.
π§» Elke rol maak βn verskil!
Skenk enige hoeveelheid toiletpapier en help ons om in hierdie basiese, maar noodsaaklike behoefte te voorsien.
π Aflaaipunt:
Eljada Nasorg
011 Victoriastraat, Oudtshoorn
π Ons kan ook skenkings in die Oudtshoorn-omgewing kom afhaal.
πΈ (Opsioneel maar ons sal waardeer) Neem βn foto van jou skenking en tag Eljada Nasorgsentrum β kom ons inspireer nog mense om deel te neem!
π³ FinansiΓ«le skenkings:
Eljada Nasorg
ABSA | Rek. 1120300284
Takkode: 632005
Verwysing: Toiletpapier
π Ankia Smith: 044 279 1740 / 073 526 0178
π€ Kom ons maak saam van toiletpapier βWITGOUDβ!
Een rol. Een skenking. Een groot verskil. π§»π€