30/07/2026
π Dis nou of nooit! ππ₯
Die liga het sy praatwerk klaar gepraat... nou is dit tyd vir die semi-finale! π₯
π Waar? Vryburg Hamton Sportgronde
π
Wanneer? 24 Oktober 2026
π₯ Semi-finale wedstryde:
π Vryburg Texans π Wessbron Warriors
π Stella Supernova's π Ladycanes
π Texans (B) π Ottosdal
Die vraag is nou... wie gaan die senuwees hou, wie gaan die doele sink en wie gaan 'n plek in die finaal bespreek? π
Bring jou kampstoel, jou hoed, jou sonroom en veral jou stem saam! π£ Kom ondersteun jou span en geniet 'n dag vol uitstekende netbal, groot gees en hope aksie.
Ons sien julle in Vryburg! πππ€
14/05/2026
Laaste paar dae om in te skryf
ππ KLEIN DORPIE LIGA NETBALDAG IS HIER! ππ
Dis tyd vir lekker speel, lag en netbal vibes! ππ₯
Ons maak hierdie jaar plek vir iets ekstra FUNβ¦
β¨ FUN DAY SPANNE β EN ALMAL IS WELKOM! β¨
Het jy en jou pelle lus vir βn dag vol netbal sonder die druk?
Dan is hierdie perfek vir julle! π
π₯ Inskrywings is GRATIS
π Maar onthou: julle moet julle eie skeidsregter bring
π En dis net vir die fun β GEEN wenpryse nie!
π
23 Mei 2026
β° Wedstryde begin 10:00
π HoΓ«rskool Sandveld, Wesselsbron
π Inskrywings sluit 16 Mei 2026
π Skryf jou span in by Jodelle β 073 563 3323
Kom geniet βn dag van sport, vriendskap en Klein Dorpie vibes π
Bring jou span, bring jou gees β en kom maak memories saam ons! π
πβ¨
01/05/2026

20/04/2026
ππ₯ KLEIN DORPIE LIGA β DAG 1π₯π
Wat βn naweek vol sweet, spangees en baie netbal vibes! πͺπ
Die bane was warm, die weer koud π₯Ά, die wedstryde was strak maar die gees was die warmste!
Ons dames- Γ©n mixed liga het weer gewys hoekom Klein Dorpie Liga net eenvoudig spesiaal is β elke span gee alles, elke wedstryd tel, en niemand gee maklik op nie! π₯
π Groot shoutout aan al die spanne vir julle commitment en sportmanskap β van eerste fluitjie tot laaste doel!
π LOGSTANDINGS NA DIE NAWEEK SE WEDSTRYDE
π Die druk is nou aanβ¦ elke punt begin tel nΓ³g meer soos ons nader beweeg aan die einde!
π
Ons sien uit na die volgende rondte in Wesselsbron β bring daai energie weer terug bane toe! π₯π