27/08/2026
We are proud to announce that Joshua Bernardo has been included in the Athletics South Africa provisional team for the Region 5 Games that will be taking place in Mozambique this December.
This inclusion means we will be hitting pause on our 2027 preperation to ensure he is ready to compete for an African medal.
26/08/2026
Baie geluk aan al die atlete wat hulle nuwe seisoen puik begin het. Ek sien uit na dit war voorlê!
26/08/2026
Kirsty Weir used the first Athletics SWD AMEN Development league as part of her training program in preparation for the World Duathlon championships.
Thank you to Nedbank Running Club George for supporting Kirsty on this exciting journey!
21/08/2026
Ek is bevoorreg om met atlete van reg oor die land te kan werk...
My Stellbosch dogters vorder goed nou dat hulle wintersporte klaar is. Ek si opgewonde oor hulle seisoen wat voorlê!
19/08/2026
Schools are welcome to contact us for assistance with entries and results of their competitions.
Plan ahead and make contact early if you need assistance.
15/08/2026
Ons is opgewonde om betrokke te wees by Hoërskool Langenhoven se atletiekkliniek.
Ek glo dat atlete in ons provinsie gaan baat by die geleentheid!
ATLETIEK AFRIGTINGSKLINIEK 2026
Is jy gereed om jou atletiekpotensiaal te ontdek en jou vaardighede na die volgende vlak te neem?
Hoërskool Langenhoven bied in samewerking met Boland Athletics ’n Atletiek Afrigtingskliniek aan, aangebied deur provinsiale afrigters wat medaljewenners opgelewer het by die SA Atletiekkampioenskappe.
📅 Saterdag, 5 September 2026
📍 Hoërskool Langenhoven
⏰ Registrasie: 08:00
💰 R250 per persoon
Items: Verspring | Driesprong | Hoogspring | Spiesgooi | Diskus | Gewigstoot | Hekkies
Afrigters en ouers word ook hartlik uitgenooi om deel te wees van die dag!
📞 Kontak Andrie Duminy vir meer inligting:
076 777 9100 | [email protected]
Kom ontdek jou potensiaal. Kom leer by die bestes. Kom bou jou kampioen-ingesteldheid! 💚💛
13/08/2026
Ons is baie opgewonde oor die AMEN ASWD SERIES wat op 25 Augustus begin...
10/08/2026
Nog een week voor Hoërskool PUNT High School se wintersport interskole klaar is en ons volluit op atletiek kan fokus.
Gewigstoot, Diskus, Spiesgooi & Hamergooi atlete wat wil aansluit by my oefengroep kan my op 083 265 0798 kontak.
09/08/2026
With Athletics SWD – I just got recognised as one of their top fans! 🎉