23/09/2026
ππ₯ VRIENDSKAPLIKE WEDSTRYD π₯ π
Moorreesburg RVK is weer TUIS en hierdie keer is dit Piketberg RVK wat die stryd op Rosenhof se heilige grond kom aanpak! ππ€
Laurie Hugo PrimΓͺr sal ons ook vermaak met Tags π
π
26 September 2026
π Rosenhof Sportsgronde
π Hekke open: 13:00
O/19 skop 15h00 af
Seniors 16h30
ποΈ Toegangkaartjies beskikbaar by die hek
R20 β Volwassenes
R20 β HoΓ«rskool leerders
R10 β Kinders U13
R10 β Voertuie
Pensioners β GRATIS
πΈ Wedstryd-kiekies gaan Mr Willie CEA Photography vasvang!
π Snoepie - Kom smul iets om al die angstigheid rustig te hou gedurende die groot botsing
Moorreesburg, kom staan saam en maak DIE HOF warm ππ€
Verwag harde rugby, groot hits, spanwerk en βn atmosfeer wat net Moorreesburg kan lewer! ππΎπ₯
Bring jou familie, bring jou vriende en kom staan skouer aan skouer agter ons manne! π£
GEEL & SWART, LAAT HOM WEER SKITTER! ππ€