Fishing Paradise Fishing tackle shop

Fishing Paradise Fishing tackle shop

Share

Everything you need for the perfect cast

Photos from Fishing Paradise Fishing tackle shop's post 11/09/2026

🎣 GENIS VAN FISHING PARADISE HIER! πŸ”₯

Ons rakke het ’n NUWE STOCK DROP gekry! 😎

Van SAWA-viskaste en tackle bokse, tot Podrods wat lekker hoΓ«r opslaan – en natuurlik hoedjies vir daai warm somer son! β˜€οΈπŸŽ£

Hulle sΓͺ hierdie somer gaan WARM wees… so kom maak seker jy’s reg! πŸ˜‚πŸ”₯

πŸ“ Nala 35, Middelburg
Kom maak ’n draai en kom kyk wat’s NUUT op ons rakke!

The big one is waiting! 🎣
Genis oor en uit!

10/09/2026

🎯 HOW FAR DID IT GO?! 😱🎣

Win a R1000!!!!

We’re putting the Okuma Tornado 12ft rod + LS-6K reel to the ultimate distance test! πŸ’₯

Can you guess the exact casting distance of Genus? πŸ‘€

πŸ† Guess it correctly and you could WIN a R1,000 Fishing Paradise shop voucher! πŸ”₯πŸ’°

πŸ‘‰ WATCH UNTIL THE END to see how far we managed to cast!

Drop your guess in the comments! πŸ‘‡
Let’s see who can get it spot on! 🎯

Photos from Fishing Paradise Fishing tackle shop's post 10/09/2026

Fishing Paradise – Kwaliteit Visvangprodukte

🎣 Kwaliteit visvangprodukte – van tweedehands tot splinternuut!
By FISHING PARADISE shop jy met vertroue en geniet jy die hengelervaringβ€”selfs al byt net jou beursie eerste!

πŸ”₯ β€œVan tweedehands tot nuut – shop by ons winkel tot jy dit geniet

Kom maak vandag ’n draai by ons winkel – moenie wag tot die visse self begin inkopies doen nie! 🎣🐟
FISHING PARADISE – waar die groot een wag, en die klein een dalk net ’n storie word!

GENIS OOR EN UIT 🎣 πŸ’₯

Photos from The Noonkie Bomb Urchin style baits made by a anglers for anglers 's post 10/09/2026
09/09/2026

GENIS VAN FISHING PARADISE 🎣

WANNEER HET JY ’N HELPENDE HAND NODIG? 😎

Lyn opsit? Ons help!
Hoekknoopies wys? Ons wys jou!
Floutjies opsit? Geen probleem!
Pap aanmaak vir die vis? Ons staan reg! πŸ˜‚πŸ”₯

By Fishing Paradise help ons jou reg β€” van die eerste knoop tot die eerste byt! πŸ’ͺ🎣

Kom vra vir Genis by Fishing Paradise, Nyala 35, Middelburg.

Jy bring die visstok… ons bring die helpende hand! πŸ˜‚

Genis oor en uit! 🎣πŸ”₯

Photos from Fishing Paradise Fishing tackle shop's post 09/09/2026

Genis van Fishing Paradise

🎣 WAT SOEK JY NOG?! πŸ˜‚

Stok? 🎣 HET ONS!
Katrol? 🎣 HET ONS!
Lyn? HET ONS!
Dips? HET ONS!
Kamptoerusting? β›Ί HET ONS OOK!

As jy nog steeds rondsoek… dan soek jy seker die pad na Fishing Paradise! 🀣πŸ”₯

Kom maak ’n draai β€” ons help jou reg voordat jy sonder ’n vis Γ©n sonder verskonings huis toe gaan! πŸ˜‚πŸŽ£

Genis van Fishing Paradise β€” oor en uit!

08/09/2026

🎣 GENIS VAN FISHING PARADISE HIER!

Mense, as daai groot vis jou stok nog elke keer laat huil… 😜 dan is dit tyd vir ’n upgrade!

πŸ’₯ BANK ANGLING TACKLE SOUL 4000 KATROL
πŸ’₯ SOUL 10FT STOK

Sit diΓ© twee bymekaar en jy het ’n COMBO wat wil werk! πŸ”₯🎣

Dis nie ’n kombinasie vir die vis om oor te lag nie… dis vir die vis om oor te worry! πŸ˜‚

Kom maak ’n draai by Fishing Paradise en kry jou SOUL combo reg!

Genis oor en uit! 🎣πŸ”₯

Photos from Fishing Paradise Fishing tackle shop's post 08/09/2026

🎣πŸ”₯ DOCKS FISHING GEAR – ALLES WAT JY NODIG HET! πŸ”₯🎣

Maak seker jou vis word veilig geland, geweeg en teruggesit met die regte toerusting!

🐟 Cradle – ’n Sagte, veilige plek om jou vis te hanteer, te onthaak en foto’s te neem.

βš–οΈ Weighing Station – ’n Praktiese stelsel om jou vis veilig en akkuraat te weeg.

🌊 Floating Weighing Station – Laat jou toe om die vis naby die water veilig te hou terwyl jy weeg en foto’s neem.

🎯 Tripod – Sterk en stabiele ondersteuning vir jou weegskaal, sodat jy maklik en veilig kan weeg.

πŸ’₯ Alles wat jy nodig het vir ’n professionele visversorging-opstelling!

πŸ“ Beskikbaar by Fishing Paradise
35 Njala Street, Dennesig, Middelburg. Fishing Paradise

🎣 FISHING PARADISE – WAAR DIE GROOT EEN WAG! 🐟

Genis van Fishing Paradise β€” oor en uit! 🎣πŸ”₯

Photos from Loskopdam Classic's post 08/09/2026
Photos from Fishing Paradise Fishing tackle shop's post 08/09/2026

🎣Genis hier van FISHING PARADISE 🎣

πŸ•οΈ DIE KAMPSEISOEN IS HIER! πŸ”₯

Somer is hier! β˜€οΈ Maak seker jy’s reg vir daai lekker kampnaweke met tente, stretchers en gemaklike kampstoele β€” alles om jou kamp ’n bietjie meer gemaklik te maak! 😎

Kom maak ’n draai by Fishing Paradise, Njala 35, Middelburg en kry jou kampgereedskap reg!

Genis oor en uit! πŸŽ£πŸ•οΈ

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Middelburg?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address


35 Njala Street
Middelburg
1050