GDE Leather

GDE Leather

Share

A well-known saddlery in Middelburg, Karoo. We manufacture and supply saddles, tack and other equipment to farmers, leisure riders and cooperatives.

GDE Leather does saddle repairs. It is easy to find the premises of GDE Leather in Middelburg, for there, on the sidewalk in the main street, stands an American Saddle-bred in typical stride. Inside a wide range of products is on display, such as finely crafted saddles, bridles, straps, horse handling gear, handbags, shoes and much more. It all started in 1989, on a farm in Olifantshoek in the Nor

11/07/2026

Today we celebrate some of the incredible women who are part of the GDE Leather family. 💛 Their dedication, hard work, and passion are woven into everything we create. Thank you for your commitment, your strength, and the care you bring to the workplace every single day. We appreciate all that you do!

03/07/2026

Jo-anne Leather Handbag 🤎

Timeless, elegant, and crafted to last. The Jo-anne Leather Handbag is available in Pecan or Chestnut, featuring a fully lined interior with both open and zippered pockets to keep your essentials beautifully organised.

Price: R1,300

Photos from GDE Leather's post 29/06/2026

Vanaand het ek iets op die hart. Ek is moerig en g*tvol en as jy daarvan hou om te preek, hou eerder verby!

Hier is die ding: 'n Ertstrok het die naweek die stormwater 'drain' voor GDE Leather in sy kas in gery. Nou lyk ons hoek ook soos meeste ánder op ons Karoodorpie.

Ons mense het die flenters stukke deksel gebêre (voor die scrap aasdiere toesak) en die stukke beton weggevat en daarna oudergewoonte die sypaadjie en watervoor voor GDE gevee.

Ek het heeldag probeer uitwerk watter g*t groter is; die g*t in die sypaadjie voor ons geliefde winkel of die g*t in my gemoed. Die skaal van vernietiging in ons dorp is met tye verbysterend. Gemeet aan ander verminkte sypaadjies in Middelburg sal ons maar moet leer om saam te leef met die g*t of self planmaak...

Ek staar by ons kantoorvenster uit terwyl die ratte in my kop werk. 'n Boerbokooi mis in die hoofstraat, terwyl die karre by haar verbyjaag. Plastieksakke waai verby, meestal in 'n Suidelike rigting. 'n Man smyt 'n leë chips pakkie neer, twee treë verder staan 'n gewillige groen vullisdrom.

Abri bel die mislikepaliteit om die skade te rapporteer. Ek chip in, "Kry 'n verwysingsnommer!" Hy rol net sy oë vir my.

Net voor 6 vanaand, hoor ons 'n gedruis. By nadere ondersoek vind ons 'n mislikepale bakkie met twee kaders voor die winkel. Hulle het nét die oplossing vir ons probleem - 'n kanariegeel, 200 liter drom word onseremonieël in die g*t geprop. Abri vra wanneer die g*t en deksel reggemaak gaan word. "Nooo, we can't fix the drain."
"Why not?"
"We are Chris Hani, IYM must fix the drain!"
Abri vertel hulle toe mooi wat hulle met hul goue drom kan doen, hy soek hom nie voor sy winkel nie. Die kaders wil hom nog vertel van die gevare van die g*t vir voetgangers, toe ek eerder omdraai, want hierdie gesprek kan baie vinnig ontaard in iets wat tronkstraf behels en hoe minder ooggetuies, hoe beter.

Môre kom die son weer op en dalk is die g*t in my gemoed 'n bietjie kleiner.

So, 'n vriendelike waarskuwing: Liewe kliënte, moet asseblief nié in die g*t val nie!

Lekker slaap
Erica

Photos from GDE Leather's post 27/06/2026

GDE Leather vervaardig kwaliteit saalkleedjies wat ideaal is vir daaglikse gebruik. Gemaak van spons en katoen, is hulle duursaam, gemaklik en maklik om te onderhou – ’n goeie was is al wat nodig is.

✨ Beskikbaar teen slegs R675.

21/06/2026

Happy Father’s Day from GDE Leather! Today we celebrate all the incredible fathers, grandfathers, and father figures who lead with strength, love, and dedication. Wishing you a day filled with appreciation, special moments, and the company of those who mean the most to you. 💙👔✨

Photos from GDE Leather's post 18/06/2026

Celebrate Dad with a gift that’s as timeless as he is. Our handcrafted genuine leather collection combines quality, craftsmanship, and everyday practicality to create pieces that only get better with age. Thoughtfully made and built to last, these are gifts he’ll carry, wear, and cherish for years to come. 🤎✨

Photos from GDE Leather's post 05/06/2026

Built to work. Crafted to last.

Our McClellan Saddle combines traditional craftsmanship with premium leather and practical comfort, making it a trusted choice for riders who demand reliability every day. Designed for durability, finished with attention to detail, and made to stand the test of time.

Quality leather. Proven performance. Since 1989. 🐎

29/05/2026

Wrap your feet in luxury 🤎
GDE Leathers’ pure Merino wool slippers offer unmatched comfort, natural warmth, and timeless style. Available in sizes 4–7 for R920 and sizes 8–12 for R980.

23/05/2026

Rus in vrede, Oom Jan Blom. Dit was ’n groot voorreg om Oom te kon ken. Dankie vir Oom se vriendelikheid, wysheid en die mooi nalatenskap wat Oom agterlaat. Oom sal altyd met liefde onthou word. ❤️

15/05/2026

At GDE Leather, we’re saddled with a passion for quality — offering premium saddles, tack, and expert saddle repairs crafted for both horse and rider. From trusted craftsmanship to reliable service, we help you stay one step ahead in the saddle. 🐎 🎉

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Middelburg?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


16 Meintjies Street
Middelburg
5900

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00