Voormalige Springbok Elton Jantjies is een van die dae by HTS Middelburg. Wees daar!
HTS Middelburg Rugby
Ons is 'n ONAFHANKLIKE bladsy wat die rugby van HTS Middelburg se ROOIBULLE ondersteun. 🔴⚪️🔵
DANIE GE**ER nooi allle rugby manne uit!
06/09/2026
BOKKE TOP SA SCHOOLS? Nie al die bokke kom van die top room van SA Skole nie. Op die ou einde van die dag gaan dit oor wat jyself daarvaan maak en die wil om dit te bereik. 📷supersportschools
05/09/2026
2 ROOIBULLE HELP NAKA BULLE WEN! Carlton Cup o/20. Voormalige Rooibulle Hanru Terblanche en Marinus Oberholzer het vir die Naka Bulle gespeel teen TUKS in die o/20 Carlton Finaal en in ‘n naelbyt wedstryd gewen. Finale tyd was hul 14 elk. 20 minute xtra tyd 22 - 21, Hanro druk die wendrie in xtra tyd! Hanro was nie vrygestel deur IRI om vandag vir die Pumas teen Griekwas te speel nie en Marinus het gister nog vir Vrystaat O/20 teen die Blou Bulle gespeel. Welgedaan manne. Hanro Marinus Oberholzer
02/09/2026
1985 HTS Middelburg Rugby 1ste XV. Wie onthou julle hier?
WIE IS DIE BESTE BOK RUGBY SKOOL IN RSA?
Kyk na hierdie! Laat jou dink.
31/08/2026
1986!
Rus in vrede Joggie Jansen.
28/08/2026
Glory days! 2024.
28/08/2026
Sport | Die Pumas sal goed wil begin nadat hulle verlede jaar in die eindstryd vasgeval het.
Lees hier: https://www.citizen.co.za/middelburg-observer/news/2026/08/27/valera-op-flank-en-gerry-op-losskakel/
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
HTS MIDDELBURG
Middelburg
1050