30/11/2025
Baie dankie aan almal wat deel was van hierdie jaar se fondsinsamelingsdag 🙏🏻 ons waardeer elke liewe persoon en hoop om julle volgende jaar weer te sien!
Waar ons lekker saam jukskei speel en lekker saam kuier.
Voorsitter: Johan de Klerk (082 775 6371)
Onder-Voorsitter: Johnny Pieters (071 608 3090)
Sekretaresse: Corné van der Merwe (076 649 6073)
30/11/2025
Baie dankie aan almal wat deel was van hierdie jaar se fondsinsamelingsdag 🙏🏻 ons waardeer elke liewe persoon en hoop om julle volgende jaar weer te sien!
28/10/2025
Daar is nog ‘n paar plekke beskikbaar!
Skryf vandag jou span in om telleurstelling te voorkom 💥
Groot pryse te wen 🎖️🏆
Moenie hierdie heerlike dag misloop nie ‼️
28/09/2025
Groot pryse te wen 🎖️🏆
Moenie hierdie heerlike dag misloop nie ‼️
10/12/2024
DK-dag, 7 Desember 2024.
Baie dankie aan almal wat ons kom ondersteun het en baie dankie aan almal wat op enige manier gehelp het om hierdie lekker dag moontlik te maak 🙏🏻
Ons waardeer elke liewe een van julle ongelooflik baie en is trots om te sê dat die dag weereens ‘n sukses was 🫶🏻
Elke span het ‘n prys gewen, al was dit iets kleins. Baie geluk aan elke speler en al die spanne wat goed presteer het 🙌🏻
A-afdeling
1ste plek: Voetstoots
2de plek: The Incredibles
3de plek: Tarentale
4de plek: Plaas Japies
B-afdeling
1ste plek: Voetstoots
2de plek: Tarentale
3de plek: Allways Late
4de plek: 4 Ways
5de plek: Buffelsfontein se jukskeipowers
6de plek: Die Dreyers
C-afdeling
1ste plek: Grobbies
2de plek: Rooi Chillies
3de plek: Stoetbulle en ‘n koei
4de plek: onder-SKEI-ding
5de plek: My Fair Ladies
6de plek: Span sonder naam
D-afdeling
1ste plek: Prado Pappa’s
2de plek: Die Biltong Boelies
3de plek: Stof Stokke
4de plek: The Fantastic Four
Ons sien uit om julle almal volgende jaar weer te sien!
Geseënde Kersfees en Voorspoed vir die nuwe jaar 🎄
07/11/2024
13/12/2023
Span met die beste gees: Striking poses 🌟