D-Pro Rugby Akademie

D-Pro Rugby Akademie

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from D-Pro Rugby Akademie, Sports Club, Meyerton.

Rugby akademie:
Hier fokus ons op:
Rugby vaardighede
Bal vaardighede
Spanwerk & Vertroue
Kommunikasie
Dissipline

Ons wil U kind ล„ beter rugby speler & kind maak !!

12/01/2026

2 0 2 6 ๐Ÿ’ฅ

Maats wat reeds geregistreer is HOEF NIE weer te registreer nie.
Nuwe maats - R100 (*Januarie Special*)
Vanaf Feb sal registrasie R150 wees.

Maats wat geregistreer is - Kom oefen saam ๐Ÿ˜ฌ
- Stuur asb vir Divan jou seun se naam ,geboortedatum & indien dit kan bring afskrif van ID saamโœ…๏ธ - Admin doeleindes

Januarie = R300 ๐Ÿ’™
Vanaf Februarie is dit R450 pm

Coach Divan sien uit vir ล„ nuwe, lekker jaar saam die manne. Met nuwe opwindende lesse & oefeninge ๐Ÿ˜ฌ

25/12/2025

๐ŸŽ๐ŸŒฒโค๏ธ๐Ÿ™

Photos from D-Pro Rugby Akademie 's post 04/12/2025

Bietjie gees en "fun" by D-Pro๐Ÿฅณ๐Ÿ‰๐Ÿ†

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Meyerton?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


Meyerton