01/10/2026
Klein veranderinge, groot impak 🏋️♀️
Jy hoef nie perfek te wees nie. Jy moet net begin.
Om jou gesondheid te verbeter, beteken nie dat jy alles gelyktydig moet verander nie. Begin met een klein verandering en bou daarop voort.
Beweeg 'n bietjie meer. Drink meer water. Verbeter jou tegniek. Gun jouself tyd om te herstel. Klein, veranderinge kan tot groot resultate lei.
Kom ons fokus hierdie Oktober op vordering, nie op perfeksie nie.
Nie 'n Health World Malmesbury lid nie? Besoek ons by 27 Vredestraat in Malmesbury of kontak ons op: 072 605 6792 (WhatsApp) | [email protected] om meer uit te vind oor ons verskillende pakette beskikbaar.