African Barefoot Archery

African Barefoot Archery

Share

Boog herstelwerk op perseël of pyle opmaak, kom geniet n koppie koffie terwyl ons aan jou boog werk! Indoor range

08/01/2024
13/12/2023

Boogskiet vriende

Ons wil U elkeen hartlik bedank vir die jaar se ondersteuning.
Dit is n riem onder die hart om veral die Ellisras en Marken gemeenskap te kan voorsien van gehalte produkte en diens.
Ons is opgewonde oor die beplande 2024 skyfie-skiet aande en 3D bane waaraan ons werk.
Kontak WJ gerus vir enige nuwe produkte, herstel werk of verbeteringe.
Vir die mans wat reeds alles het, is African Barefoot Archery die perfekte plek om n kersgeskenk te kom kry.

Geseënde fees seisoen

Vriendelike groete
African Barefoot Archery

08/08/2023

Asb whatsapp my as jy iets nodig het!

Photos from African Barefoot Archery's post 03/07/2023

WJ help bietjie manne uit wat moeilikheid gekry het in jagveld... word sommer op kamera vasgevang!

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Lephalale?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


Lephalale
0555

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00