Poer Zyn Loop Wildboerdery

Poer Zyn Loop Wildboerdery

Share

Mooiste plek in die hartjie van die bosveld met die mooiste sons ondergang uitkyk punte en weg van die besige paaie

Photos from Poer Zyn Loop Wildboerdery's post 31/05/2021

Bosveld het die manne goed gedoen.

Dankie julle vir die ondersteuning.
Julle was great.

03/02/2021

Dasy die jag seisoen het aan gebreek vir die nuwe jaar.. Mense julle kan my kontak op 0605263438 vir die nuwe prys lys...

Julle sal nie spuit wees nie... Die bokke is vet en mak en wag vir julle

16/09/2020

Promo video

Bosveld is diep in ons hart.

Photos from Poer Zyn Loop Wildboerdery's post 31/05/2020

Nog n lekker naweek gehaat..
Klein man baaie geluk met jou eerste bok..

.

Photos from Poer Zyn Loop Wildboerdery's post 28/04/2020

Die bosveld het bitter mooi reen gehaat... Poer se loop is weer lekker vol...

Bosveld bly maar n moooi plek...

Photos from Poer Zyn Loop Wildboerdery's post 10/03/2020

Josef breedt se groep wat laasjaar bikkie kom kuier het en wat n great naweek het hulle nie gehaat nie..


Photos from Poer Zyn Loop Wildboerdery's post 10/03/2020

Ons kuier gaste wat in die aande kom kuier by die kamp.

Photos from Poer Zyn Loop Wildboerdery's post 10/03/2020

Kom kuier die bloues bikkie in die kamp....

Photos from Poer Zyn Loop Wildboerdery's post 10/03/2020

Besig om die kamp bikkie te upgrade... Is reg vir die nuwe seisoen...

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Lephalale?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


Lephalale