Vasbyt Wedloop

Vasbyt Wedloop Die Vasbyt Wedloop is 'n jaarlikse gemeenskapsgebeurtenis in Kroonstad in die Vrystaat. Dag 1 strek oor 50km en Dag 2 oor 32km. Almal welkom!

Die Vasbyt Wedloop is 'n 82km twee-dag pretwedloop wat jaarliks plaasvind. Deelnemers spring weg in Kroonstad en stap of hardloop tot op Doornkloof kampterrein, oornag daar en voltooi die laaste gedeelte die volgende dag tot in Lindley. Inskrywing is gratis. Deelname is op eie risiko. Waterpunte word voorsien elke 10km. Die Vasbyt Wedloop is 'n informele gemeenskapsgebeurtenis wat georganiseer word deur Fonnie Froneman en Owen Keeve.

Address

Kroonstad

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vasbyt Wedloop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category