Triest Training Centre for people with Intellectual Disabilities

Triest Training Centre for people with Intellectual Disabilities

Share

Triest Training Centre is a centre and residence for people with intellectual disabilities NPO

31/08/2026

Kan iemand ons help! Ons benodig 12 pallets om aritkels te maak vir ons Kersmark wat die einde van November jaarliks gehou word.

Photos from Triest Training Centre for people with Intellectual Disabilities's post 27/08/2026

Groot opgewondenheid oor ons groentetuin! Dit is tyd om van vooraf te begin met ons groentetuin. Die raam van die tonnel is vanoggend opgerig met die hulp van Almur Marias. Een van die dae eet ons groente uit ons tuin uit.

Photos from Triest Training Centre for people with Intellectual Disabilities's post 27/08/2026

Baie geluk aan die Angel Voices, ons koor, wat by die Rina de Bruyn Eisteddfod gister DUBBEL GOUD verwerf het. Well done!!!!

Photos from Triest Training Centre for people with Intellectual Disabilities's post 19/08/2026

Het jy ou stukkies uitgebrande kerse? Kerswas wat nie meer bruikbaar is nie? Ons wil 'n nuwe projek begin om "fire starters" te maak en deel van die benodighede is ou kerswas. Kontak my asb indien jy ons kan help. Johan 0824145598

18/08/2026
17/08/2026

Dit is met groot hartseer dat ons Saterdag moes afskeid neem van Raymond Caetano, ons huisvader en drywer. Die Here het hom skielik van ons weggeneem na 'n baie kort siekbed. Sag rus en jy word klaar gemis.

Photos from Triest Training Centre for people with Intellectual Disabilities's post 27/07/2026

Mandela-dag by Triest Training Centre 🌟
Dit was 'n besondere dag toe Metro Fibre hul harte oopgemaak het en Mandela-dag saam met ons gevier het.
Ons kliënte is behoorlik bederf, en die span het ook hande uit die moue gesteek om verbeteringe by die sentrum aan te bring. Daarbenewens het Metro Fibre met ruim borgskap 'n waardevolle bydrae gelewer wat 'n groot verskil in ons daaglikse werk maak.
Baie dankie aan elkeen van Metro Fibre wat hul tyd, energie en omgee met ons gedeel het. Julle het nie net ons fasiliteite verbeter nie, maar ook glimlagte op baie gesigte gebring.
💙 "Every hand makes a difference”

Photos from Triest Training Centre for people with Intellectual Disabilities's post 07/07/2026

Die somer is oppad en tyd om ons groentetuin reg te ruk. Almur Marais het ons kom help as deel van sy betrokkenheid in die gemeenskap. Na die harde werk het ons boerie rolle en tjippes geniet. Hou die spasie dop

30/06/2026

Dankie julle is awesome

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Klerksdorp?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Address


Cnr Elm & Central Avenue
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 13:00