28/08/2026
ππ₯RAGGA-RUGBY OEFENING!π₯π
Wat βn lekker oefening vandag! πͺπ Julle het hard gewerk, lekker saamgespeel en alles gegee op die veld! ππ₯
Ons is trots op elke speler se energie, harde werk en spanwerk. ππ
Hou aan oefen, hou aan groei en die belangriksteβ¦ geniet die rugby! ππ₯
Een span. Een droom. Een doel. ππͺ
HART-KRAG-TROTS
28/08/2026
ππ ONTHOU! VANDAG IS RAGGA RUGBY OEFENING! ππ
Ons sien julle vandag op die veld! π₯πͺ
β° 14:00 β 15:00
π Laerskool Meiringspark
Kom wees gereed om hard te werk, lekker te speel en nuwe vaardighede aan te leer! ππ₯
π§ ONTHOU OM JOU WATER SAAM TE BRING! π¦
Sien julle daar! π
π€
HART β’ KRAG β’ TROTS
25/08/2026
ππ RAGGA-RUGBY AKADEMIE ππ
π₯Vrydag is weer oefening!π₯
Kom jol saam en groei saam met ons as n span! ππͺ
π
Vrydag
β° 14:00 β 15:00
π Laerskool Meiringspark
π§ Bring asseblief lekker koue water saam!
Hart β’ Krag β’ Trots π
23/08/2026
βn Reuse DANKIE aan Living Ball vir die ongelooflike borgskap van rugbyballe! ππ
Julle ondersteuning help ons om ons jong spelers te laat groei, hul drome na te jaag en hul liefde vir rugby te ontwikkel. ππ₯
RAGGA-RUGBY AKADEMIE π
HART β’ KRAG β’ TROTS
21/08/2026
Nog βn lekker oefensessie agter die rug by Ragga Rugby Akademie! ππ₯
Dit was lekker om die groep seuns weer deel van die sessie te kon hΓͺ. Die energie, harde werk en gees van die manne was uitstekend! πͺπΌ
Ons bou voort, een oefening, een sessie en een tree op βn slag. ππΌπ
HART-KRAG-TROTS π
18/08/2026
ππ ONTHOU! VRYDAG IS WEER RUGBYDAG!ππ
Ons sien uit om al ons Ragga Rugby Akademie-seuns weer op die veld te hΓͺ! π₯
π Laerskool Meiringspark
π 14:00 tot 15:00
Kom wees deel van die pret, leer, groei en geniet die rugby saam met ons! ππͺ
Ons hoop om almal weer te sien! π
HART β’ KRAG β’ TROTS