30/09/2025
One Team. One Dream. All Heart ♥️
🏐 Pure Bliss Netball Family
💫 Social netball squad | All vibes, no stress
📍Klerksdorp/Potch | Good times
📸 Catch us courtside
👇 Join the bliss!
30/09/2025
One Team. One Dream. All Heart ♥️
En Finally; Dickey chicky se challenge 6 🐔🍗🏉
Bokke Dance-off!!
Wanneer jy d**k dis net ’n game plan… maar eintlik was dit ’n dans plan! 😉💃🏉
Hier kom die BOKKE! 🥳🥳
Hollywoodbets SA
Klerksdorp Sevens Festival
Dickey chicky challenge 5 🥛🐔🍗
Klein Botteltjie, GROOT Gif 😉
🍹 “Dis ’n span effort – 1 wen, en 6 hou die tempo stadig maar seker 😉”
Ps. Ons bêre die uithouvermoë vir die Sevens! 🤣
Klerksdorp Sevens Festival
Valor Motor Group
24/09/2025
GROOT shout out aan al ons Borge vir 2025!
Tshepang Kotola representing BFO Logistics, Newlyn Asset Management and TNW motor group. THANK YOU!
Jéan Blom van Van Coller Blom INC. Dankie!
Gert En Santie Jonker van Gert IF Jonker INC. Dankie!
Oom Johan Stassen van Stassen Debt Counselling. Dankie!
Naudé en Pienaar Fisioterapeute. Dankie!
Dr Carla Groenewald. Dankie!
Ons waardeer julle bydrae en ondersteuning uit ons harte uit!
Glo die dames dra julle name met trots!🙏🏻
24/09/2025
Your Team Becomes your Family.
The Ball becomes your best friend.
The Court becomes your home &
The game becomes your life ❤️🏐
Challenge 4 , van dickey the chickey;
✨🐓 "Ons kaptein het die kluck – en sy hou dit kort, trots en reguit! Klerksdorp 7’s, ons’s reg vir julle!
Klerksdorp Sevens Festival
Vision Sports
Die Bokke het laas naweek so goed gespeel ons skip (vir nou) gou challenge 5 🤣
🐔Challenge 6 - Bokke Dance-Off
🎶 Hier kom die Bokke – en hier kom Pure Bliss met die moves!
Na ‘n ongelooflike Bokke-naweek wys ons nou hoe om gees reg te vat!
Hollywoodbets SA
Klerksdorp Sevens Festival
🐔Challenge 4 - The Captain's Cluck
Klerksdorp 7's - maak gereed...ons kaptein het gepraat en ons kom met GEES!🚨💃
Klerksdorp Sevens Festival
Vision Sports
🐔Challenge 3 - Blindfold Chaos
Sy het daai doel gesien met haar hart...nie haar oë nie!🤪🏐
Klerksdorp Sevens Festival
Castle Lager SA
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |