Gemsbok Kidz

Gemsbok Kidz

Share

Gemsbok Kidz is 'n plaaslike ontwikkelings program vir alle laerskool rugby en netbalspelers. "Vandag se talent, more se GRIQUAS"

Ons fokus is om spelers te ontwikkel sodat hulle op skool sowel as provinsiale vlak kan kompeteer.

Photos 24/06/2012

Die "ROADSHOW'S" is verby,Bespreekings het gesluit en nou tel ons die dae af!!!! Rugby kliniek begin oor 16 dagies en NETBAL oor 17dagies.......!!!!

Photos 19/06/2012

Gemsbok Kidz "Roadshow" besoek more Hartswater laerskool en Andalusia laerskool in Jan Kemp dorp.Sien uit om die nuwe Gemsbok rugby/netbal spelers te ontmoet.!!!

Photos 17/06/2012
Photos 17/06/2012

Herriner alle Gemsbokkies se ouers ons Rugby/Netbal Inskrywings sluit 24 Junie 2012 vir die Julie skoolvakansie Kliniek. Mooi week vir julle.....Groete

Photos 14/06/2012

Gemsbok Kidz se Rugby en Netbal spelers word tydens die Julie vakansie Kliniek ondersteun deur POWERADE !!

"Powerade -Sport is what you Make it"

Photos 13/06/2012

Gemsbok Kidz "ROADSHOW" besoek more Douglas laerskool,sien baie uit om die rugby/Netbal spelers te ontmoet!!!

12/06/2012

Gemsbok Kidz "Roadshow" besoek more Staats laerskool in Kimberley,sien BAIE uit om die jong Griqua sterre te ontmoet en natuurlik die Netbal bokkies!!!!! STAATS Laerskool

Photos 12/06/2012

Gemsbok Julie RUGBY Kliniek, besprekings sluit die 24 Junie 2012. Skakel Jean Stemmet by 082 55 99 024.

Photos 12/06/2012

Besprekings vir Gemsbok Netbal Kidz,skakel gerus vir
Beate Jordaan 083 257 52 34

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Kimberley?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


GWK Park
Kimberley

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00
Sunday 08:00 - 17:00