Brakdam Safaris
Jag en Kamp saam met vriende en familie. Dit is primetief maar gerieflik. Lekker rustig in die veld.
I got over 10 reactions on one of my posts last week! Thanks everyone for your support! 🎉
17/04/2026
Met al die lekker reën het ons die mooite fotos geneem van storm wolke
Oom Vettie dit is vir jou RIP
01/10/2023
Lente en die Kameeldoring bome is in volblom
18/07/2023
Wanner die Craigie broers kom jag. Lekker tye!!!
12/06/2023
Dankie Garth, Pieter en Conraad
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Contact the business
Telephone
Website
Address
Brakdam Safaris
Kimberley