27/09/2026
Dankie aan Ds Cassie Carstens Kapelaan van die 1995 SA wêreldbeker span en stigtig van The World Needs a Father met Chester Andrews wat ons Dankseggings diens kom toespreek het vir ons spelers en gemeenskap.
Ons opregte dank en waardeering van ons Bestuur, lede en ondersteuners ❤️💛🙏