Oos Transvaal Bokkieweek

Oos Transvaal Bokkieweek Oos-Tvl bokkieweek blad ๐ŸŒน

Woemahokkie uitslae vir Somerweek 2026๐Ÿ‘๐Ÿ‘o/13 Woemahokkie- eindig 4de๐Ÿ‘o/15 Woemahokkie- eindig 4de๐Ÿ‘o/17 Woemahokkie- eind...
05/10/2026

Woemahokkie uitslae vir Somerweek 2026๐Ÿ‘

๐Ÿ‘o/13 Woemahokkie
- eindig 4de

๐Ÿ‘o/15 Woemahokkie
- eindig 4de

๐Ÿ‘o/17 Woemahokkie
- eindig 2de ๐Ÿฅˆ

Alle eer aan Jesus. Oos-Transvaal praise and worship aand๐Ÿ™๐Ÿป
05/10/2026

Alle eer aan Jesus. Oos-Transvaal praise and worship aand๐Ÿ™๐Ÿป

Baie dankie aan  vir die borgskap van ons o/19 rugby truie.Baie dankie vir julle waardevolle ondersteuning! ๐Ÿ‰Dankie dat ...
04/10/2026

Baie dankie aan vir die borgskap van ons o/19 rugby truie.
Baie dankie vir julle waardevolle ondersteuning! ๐Ÿ‰

Dankie dat julle bereid was om in ons o/19 rugbyspan te belรช en deel te wees van ons pad. Julle borgskap van ons rugbytruie is vir ons baie meer as net โ€™n bydrae , dit is โ€™n bewys van julle omgee en geloof in ons spelers.

Ons waardeer julle betrokkenheid en die verskil wat julle maak opreg.
๐Ÿ‰๐Ÿ‰๐Ÿ‰

Baie geluk aan ons spelers en afrigters met hul verkiesing tot verskeie bokkiespanne vir 2026. Ons is baie trots op jull...
04/10/2026

Baie geluk aan ons spelers en afrigters met hul verkiesing tot verskeie bokkiespanne vir 2026. Ons is baie trots op julle๐Ÿ‰๐Ÿ๐Ÿ‘

7โ€™s Rugby uitslae vir Somerweek 2026๐Ÿ‰๐Ÿ‰o/16 rugby- eindig 4de๐Ÿ‰o/19 rugby- eindig 4de
04/10/2026

7โ€™s Rugby uitslae vir Somerweek 2026๐Ÿ‰

๐Ÿ‰o/16 rugby
- eindig 4de

๐Ÿ‰o/19 rugby
- eindig 4de

Snelbal uitslae vir Somerweek 2026๐Ÿ๐Ÿo/13 Snelbal-  eindig 7de๐Ÿo/15 Snelbal- eindig 7de๐Ÿo/17 Snelbal- eindig 8ste
04/10/2026

Snelbal uitslae vir Somerweek 2026๐Ÿ

๐Ÿo/13 Snelbal
- eindig 7de

๐Ÿo/15 Snelbal
- eindig 7de

๐Ÿo/17 Snelbal
- eindig 8ste

Somerweek Klereoorhandiging ๐Ÿ๐Ÿ‰๐Ÿ๐Ÿ‘
26/09/2026

Somerweek Klereoorhandiging ๐Ÿ๐Ÿ‰๐Ÿ๐Ÿ‘

Krieket program๐Ÿ
24/09/2026

Krieket program๐Ÿ

7โ€™s program๐Ÿ‰
24/09/2026

7โ€™s program๐Ÿ‰

Snelbal program๐Ÿ
24/09/2026

Snelbal program๐Ÿ

Address

Johannesburg
1619

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oos Transvaal Bokkieweek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Oos Transvaal Bokkieweek:

Shortcuts

Share

Category