Capstone Seeds South Africa

Capstone Seeds South Africa

Share

The personnel of Capstone Seeds S.A. have been involved in the Seed and Agricultural Industry for mo Capstone Seeds S.A. The Capstone Seeds S.A.

handles an extensive range of seed from pasture and forage seed to hybrid maize and sunflower seed - these seeds are adapted to a wide range of conditions. Capstone also handles varieties that have been bred by Agricultural Research Council (ARC), Nelson Genetics’ Dr Sydney Nelson, and others. The Company processes a wide range of seed for agricultural purposes, sourced from registered growers cou

01/09/2026

🌱 Gelukkige Lentedag!

Met die nuwe seisoen wat begin, vier ons vars groei, nuwe geleenthede en die belofte van nog ’n produktiewe landbouseisoen.

Ons wens al ons boere ’n suksesvolle lente toe, gevul met gesonde gewasse, goeie toestande en sterk groei.

31/08/2026

[GEELMIELIE BASTER – CAP 122-60]
CAP 122-60 is ‘n medium groeiseisoen kultivar en baie sterk meerkoppig. Hierdie kultivar het lang silindriese koppe en het ‘n semi dent graan.
CAP 122-60 het ‘n hoë opbrengspotensiaal van tot 15t/ha onder besproeiing met ‘n plantstand van 70 000 – 100 000 plante/ha, wat dit ‘n geskikte kultivar maak vir hoë potensiaal toestande en besproeiing.

Capstone Seeds, bied aan u produkte van die hoogste gehalte wat die beste opbrengs lewer.

Kontak ons vandag om jou bestelling te plaas.
https://www.capstoneseeds.com/

26/08/2026

[BASTER GRAANSORGHUM - CAP1003 (ROOI)]
CAP 1003 is ‘n korter groeier met ‘n planthoogte van 140 cm. Dit neem ongeveer 70 dae tot 50% blom. Baie goeie staanvermoë en voëlbestand weens die hoë tanien inhoud. Dit het matige hoeveelheid spruite en goeie weerstand teen MDMV. CAP 1003 het ‘n semi-oop aar.

🔍 Druk op die skakel vir meer inligting: https://t.ly/yi8yz

Capstone Seeds, bied aan u produkte van die hoogste gehalte wat die beste opbrengs lewer.

Kontak ons vandag om jou bestelling te plaas.
https://www.capstoneseeds.com/

24/08/2026

[GEELMIELIE BASTERS – CAP 9444 NG]
CAP 9444 NG is ‘n medium groeiseisoen kultivar van ongeveer 120 – 135 dae tot fisiologies ryp. Dit is matig weerstandbiedend teen Noordelike Blaarskroei (HT), Roes en algemene blaarsiektes. CAP 9444 NG word nie aanbeveel in
gebiede waar daar ‘n hoë infestasie van GLS voorkom nie, tensy daar ‘n streng voorkomende spuitprogram gevolg word.

Capstone Seeds, bied aan u produkte van die hoogste gehalte wat die beste opbrengs lewer.

Kontak ons vandag om jou bestelling te plaas.
https://www.capstoneseeds.com/

19/08/2026

[GEEL MIELIE BASTER – CAP 122-60]
• Reageer goed op kunsmis, besproeiing en hoë plantestand
• Goeie weerstand teen Noordelike Blaarskroei
• Weerstandbiedend teen Stamvrot
• Vatbaar vir Glys Blaarvlek en roes
• Graan opbrengs van 15 t/ha is al onder besproeiing behaal
• Kuilvoer opbrengs potesiaal van meer as 75 t/ha
• Goeie proteien kwaliteit

🔍 Druk op die skakel vir meer inligting: https://t.ly/Ii7BW

Capstone Seeds, bied aan u produkte van die hoogste gehalte wat die beste opbrengs lewer.

Kontak ons vandag om jou bestelling te plaas.
https://www.capstoneseeds.com/

17/08/2026

[WIT OOP BESTUIFDE MIELIE – NELSONS CHOICE]
• Uitstekende weerstand teen Grys Blaarvlek.
• Medium groeiseisoen.
• Graantipe is hard en suiwer wit.
• Goeie staanvermoë en goeie baartstoot en stuifmeelstort sinkronisasie wat daartoe lei tot ‘n baie stabiele en konstante opbrengs.
• Goeie weerstand teen Noordelike Blaarskroei en Roes.

Capstone Seeds, bied aan u produkte van die hoogste gehalte wat die beste opbrengs lewer.

Kontak ons vandag om jou bestelling te plaas.
https://www.capstoneseeds.com/

13/08/2026

🌽 CAP 90-06Q: Medium Maturing, High Performing
Fast out the gate and solid all the way through - CAP 90-06Q delivers medium maturing harvests and consistent returns.

Explore more in our hybrid maize silage video series.

🎥 htt15.ps://t.ly/mmO6b
Call us today to place your order.
https://www.capstoneseeds.com/

12/08/2026

[GEELMIELIE BASTERS - CAP 90-06Q]
CAP 90-06Q is ‘n kwaliteit proteïn, geelmielie baster. Dit word primêr as ‘n kuilvoer baster gebruik, met diep geel pitte. Dit het uitstekende siekteweerstand teen beide kop- en verskeie blaarsiektes.

Capstone Seeds, bied aan u produkte van die hoogste gehalte wat die beste opbrengs lewer.

Kontak ons vandag om jou bestelling te plaas.
https://www.capstoneseeds.com/

10/08/2026

[GEEL OOPBESTUIFDE MIELIES – OKAVANGO DENT]
• Sintetiese oopbestuifde variëteit (SOPV)
• Uitstekende toleransie teen Grey Leaf Spot (GLS)
• Medium rypwording
• Goeie weerstand teen Leaf Blight en Rust

Capstone Seeds, bied aan u produkte van die hoogste gehalte wat die beste opbrengs lewer.

Kontak ons vandag om jou bestelling te plaas.
https://www.capstoneseeds.com/

09/08/2026

Gelukkige Vrouedag! 🌸

Vandag vier ons die ongelooflike vroue wat met krag, toewyding en deursettingsvermoë 'n verskil maak - op die plaas, in die besigheid, by die huis en in ons gemeenskappe.

Baie dankie aan elke vrou wat help om 'n sterker toekoms vir die landbou en ons land te bou.

Ons wens al die besondere vroue 'n wonderlike Vrouedag toe!

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Howick?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


52 Old Main Road
Howick
3290

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:00