31/08/2026
π―π₯ SOCIAL KILLER DARTS 28 Augustus β WAT βN LEKKER AAND! π₯π―
Ons wil weereens vir almal baie dankie sΓͺ vir βn suksesvolle en ongelooflik lekker aand van pyle by Vrydag se Social Killer Darts! π―π»
Die aand was gevul met grappe, lekker lag, goeie geselskap en natuurlik lekker kompeterende darts! ππ―
βn Spesiale BAIE DANKIE aan Melgrims Pub and grill vir die venue wat julle vir Harties Dart Club beskikbaar stel om as ons klub se tuiste te gebruik. Ons waardeer julle ondersteuning opreg! β€οΈπ―
π DIE AAND SE UITSLAE:
π₯ 1ste plek β Outlaws
π₯ 2de plek β Underdogs
π₯ 3de plek β Comebacks
4οΈβ£ P.B.S
5οΈβ£ Smapers
6οΈβ£ Tigers
7οΈβ£ Pyl Pelle
8οΈβ£ Flight Risk
π― Best Dressed: Tigers
ππ Top Dog van die aand: Dirk De Ridder
Baie dankie aan elkeen wat die aand bygewoon het en deel was van die lekker gees. Sonder julle kan ons nie hierdie aande so suksesvol maak nie. Ons waardeer elkeen van julle! β€οΈ
Ons hoop ons sien julle almal weer by die volgende Social Killer Darts-aand! π―π₯
Harties Dart Club β waar darts, vriendskap en lekker kuier bymekaar kom! π―π»
27/08/2026
Onthou asseblief om julle kos bestellings deur te gee. ππ―
Moenie uitmis op iets lekkers vir mΓ΄re se Darts Killer Aand nie! π―π₯
20/08/2026
π― Nog βn lekker aand van pyle gooi! π―
Vanaand was weer βn heerlike aand vol goeie gees, lekker geselskap en natuurlik lekker pyle! π―
βn Groot dankie en welkom aan die twee nuwe manne wat vanaand saam met ons gespeel het β Edwin en Ryan. Julle was βn fees en ons hoop om julle sommer gereeld weer te sien! π
π Ons Top 2 vir die aand:
π₯ 1ste plek β Arno
π₯ 2de plek β Oom Piet
Baie geluk, manne! π―π Julle het uitstekend gespeel!
Volgende week maak ons weer so! ππ―
Dankie aan elkeen wat die aand saam met ons geniet het. β€οΈ
16/08/2026
π―π Baie geluk aan ons Top 2 spelers van Donderdagaand! ππ―
π₯ 1ste plek: Arno π
π₯ 2de plek: Oom Piet π
βn Baie groot gelukwensing ook aan Oom Piet met die ongelooflike prestasie van 2 x 180βs! π―π₯ Wat βn gooi!
Ons wil ook net baie dankie sΓͺ aan Melgrims Pub & Grill vir die pryse vir ons 1ste en 2de plek. Ons waardeer julle ondersteuning aan Harties Dart Club! β€οΈπ
Elke Donderdag is βn lekker oefenaand vol pret, goeie gees, lekker pyle gooi en natuurlik lekker geselskap! ππ―
Dankie aan almal wat elke week saamkom en die aande so spesiaal maak. β€οΈ
Sien julle volgende Donderdag! π―π»
12/08/2026
π BOEREWORS ROLLS AVAILABLE! π
Please place your order upfront with Sindy to avoid disappointment.
π Sindy: 061 559 2422
06/08/2026
π― Baie dankie aan elkeen wat vanaand weer saam met ons kom oefen het. Julle ondersteuning en entoesiasme maak elke oefenaand besonders!
π Uitslae van die aand:
π₯ 1ste plek: Piet Walker
π₯ 2de plek: Taylor Tregear
π― Baie geluk aan Walker van der Merwe met jou 180! Fantasties!
Bly veilig en geniet die week en naweek. Ons sien uit daarna om julle volgende week weer by die volgende oefening te sien. π―π
01/08/2026
π A Huge Congratulations to Taylor Tregear! π―πΏπ¦
We would like to take a moment to congratulate Taylor Tregear, one of our outstanding junior darts players, who participated in the DSA Tournament held in Cape Town from 12β19 July 2026.
Taylor finished as South Africa's Number One Junior Player and has been selected to represent South Africa in the Protea World Cup Team, which will compete in Egypt in September 2027. πͺπ¬πΏπ¦
Taylor, this is an incredible achievement and a true reward for your dedication, passion, and hard work.
Harties Dart Club believes in you and is extremely proud of everything you have accomplished. Your hard work has truly paid off, and this is only the beginning of an exciting journey.
Go and make South Africa proud! We know you will represent our country with pride and excellence.
Congratulations, Taylor! Your darts family is behind you every step of the way. β€οΈπ―