Fit Kwagga

Fit Kwagga

Share

Fit Kwagga is ‘n fiksheid en kondisioneringsprogram wat 'n gebalanseerde en holistiese benadering volg. Volkome fiksheid met volhoudbaarheid!

….in AFRIKAANS!

Fit Kwagga is ‘n fondasie- fiksheid en kondisioneringsprogram. Die program se gebalanseerde en holistiese benadering bou ‘n grondslag wat enigeen voorberei vir die uitdagings van die lewe en sport! Daar is by ons geen twyfel oor die waarde wat dit inhou vir enigeen wat bereid is om te werk en te leer nie. Enige persoon met ‘n passie vir gesondheid, fiksheid en beweging sal hier ‘n plek kan vind om

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in George?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


Hoerskool Outeniqua, 1 Courtenay Street
George
6529

Opening Hours

Tuesday 07:35 - 08:35
Thursday 05:00 - 08:35
Friday 05:00 - 09:00