Young Leaves RFC

Young Leaves RFC

Share

Young Leaves RFC is n plaaslike rugby span van Waboomskraal aan die hang van die Outeniqua Pas.

25/08/2026

Eerstens dankie aan ONS HEMELSE VADER πŸ™ wat saterdag se dag moontlik gemaak het.
Tweedens dankie vir al die ondersteuners wat bly glo het in ons.
Derdens dankie Adias wat tot die bitter einde geveg het die wedstryd kon nog met +-10 minute oor enige kant toe swaai, en n onderskep drie op ons doellyn deur Clyde Fienies het uiteindelik die deal geseal.
Vir die Young Leaves RFC familie was dit n dag van gemengde gevoelens, bly oor die wen maar ook hartseer oor ons ontslape broer Godfrey Jacobs.





#9

23/08/2026

Is park toe nie enige park outeniqua park.
Is finals toe. Gotta ons is in die final
#9


21/08/2026

SEMIFINAL SPAN VIR MORE.
LW. Daar is vervoer beskikbaar vanaf Herold vertrek tyd 12uur.



#9

17/08/2026

REMINDER!!!!

ITS CONFIRMED!!
FOR THE FIRST TIME IN HISTORY WE HAVE A HOME SEMIFINAL!!!
DIE HELE GEMEENSKAP SE ONDERSTEUNING SAL OPREG GEWAARDEER WORD DIE 22STE AUGUSTUS. UITSTEEK SIEN JULLE OP DUTOITS PARK.

#9

11/08/2026

ITS CONFIRMED!!
FOR THE FIRST TIME IN HISTORY WE HAVE A HOME SEMIFINAL!!!
DIE HELE GEMEENSKAP SE ONDERSTEUNING SAL OPREG GEWAARDEER WORD DIE 22STE AUGUSTUS. UITSTEEK SIEN JULLE OP DUTOITS PARK.

#9

09/08/2026

πŸ‰πŸ’” NOMMER 9 β€” VIR ALTYD ONS SPANMAAT πŸ’”πŸ‰

Sommige spanmaats word familie… en sommige mense laat ’n leemte wat niemand ooit kan vul nie. πŸ•ŠοΈ

Godfrey, jou plek op die veld en in ons harte sal vir altyd daar wees. πŸ™πŸ½β€οΈ Jy was nie net ’n nommer op die rug nie β€” jy was ’n broer, ’n vriend en deel van ons rugbyfamilie. πŸ‰πŸ’™

Hierdie song is ’n klein huldeblyk aan jou en aan al die herinneringe wat ons saam met jou gehad het. πŸ•ŠοΈ

Rus sag, Nommer 9.
Ons sal jou onthou, ons sal jou mis, en jou naam sal altyd deel wees van die span. β€οΈπŸ‰

πŸ•ŠοΈ Gone but never forgotten.
πŸ™πŸ½ R.I.P. Godfrey Jacobs πŸ’”

06/08/2026

Vervoer is beskikbaar vir begrafnisgangers
Vervoer vertrek stiptelik 07h00 vanaf Waboomskraal.
Herold
Waboomskraal
Klipdrift
LW:DIE IS NIE N JOYRIDE NIE DUS SLEGS VIR BEGRAFNISGANGERS.

04/08/2026

Begrafnis reelings van Gotta.



#9

01/08/2026

Results in oudtshoorn.


#9


Photos from Young Leaves RFC's post 31/07/2026

Spanne vir more se belangrike wedstryd teen DkD Eagles.
Ons vra ons getroue supporters om almal op te daag in julle supporters t-shirt of enige blou of rooi t shirt in support vir ons ontslape broer(spanmaat) GOTTA.





#9

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in George?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


Waboomskraal
George