24/08/2026
Ons het vanoggend 'n getroue GRK lid gaan "groet".
Neels het ophou speel agv sy gesondheid.
RIV Neels van Wyk.
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from George Bowling Club, Sport & recreation, 4 Loch Lomondry Lane, George.
24/08/2026
Ons het vanoggend 'n getroue GRK lid gaan "groet".
Neels het ophou speel agv sy gesondheid.
RIV Neels van Wyk.
19/08/2026
Baie dankie Naomi en Mikyla vir die pannekoekke julle is ysters.
Ons het vandag die Augustus verjaardae gevier ....68 spelers.
07/08/2026
Ann Dold and her team from Sedgefield Club
07/08/2026
Dankie Joey Booysen vir jou mooi kunswerk, wat toe ook ons foto hoekie verfraai het. 🤩
Leatitia Blom en haar span wat ons so vriendelik bedien het. Julle is "ysters"
06/08/2026
Some more photos of the teams enjoying their lunch.
06/08/2026
THE WINNERS:
Karen Hunking, Joey Booysen and Wendy Maritz
(Far right is Wendy Murray our Competition secretary)
CONGRATULATIONS GIRLS 🥂🥂🥂🥂
06/08/2026
3rd Kate Barker and her team
2nd Peta Anne Basford and her team
06/08/2026
4th Sharon Calvery and her team
06/08/2026
5th Caroline Cowley and her team
Baie dankie aan almal wat indie kombuis en kroeg gewerk het. Vlam en sy span wat die perke voorberei het, 'n groot dankie.
Dankie vir Leatitia en span vir die heerlike kos wat ons geniet het.
Groot dankie vir almal wat geskenke en donasies gegee het. Ons borge Personal Trust en .
| Monday | 09:00 - 16:00 |
| Tuesday | 09:00 - 16:00 |
| Wednesday | 09:00 - 16:00 |
| Thursday | 09:00 - 16:00 |
| Friday | 09:00 - 16:00 |
| Saturday | 09:30 - 18:00 |