Jp's Pool Club

Jp's Pool Club

Share

Jp's Pool Club @ Father's Moustache

01/08/2016
Ibinson play-offs - Challonge 29/05/2016

2 van Jps se spelers is vandag besig met proewe vir snooker.

Leon en Nish baie sterkte met jul gamea vandag. Hou jps se naam hoog!!

Ibinson play-offs - Challonge

Photos from Jp's Pool Club's post 28/05/2016

baie geluk aan ons junior Marcel Blom. Wat b span gemaak het.

Liga 15 Mei 2016 16/05/2016

Jps Viking wen 21 - 4 en 19 - 6 teen Komati Infinity. Jps Spartans wen 15 - 10 en 17 - 8 teen Dragonflies van Cue Zone. Jps Barbarians verloor 16 - 9 en 19 - 6 teen Marcos se span.

Baie geluk aan al die spanne jul het goed gedoen. Wen of Verloor solank jul dit geniet het, jul beste gegee het en Jps se naam hoog gehou het!!

Trots op al 3 spanne!

Liga 15 Mei 2016 15/05/2016

Jps Viking wen 21 - 4 en 19 - 6 teen Komati Infinity. Jps Spartans wen 15 - 10 en 17 - 8 teen Dragonflies van Cue Zone. Jps Barbarians verloor 16 - 9 en 19 - 6 teen Marcos se span.

Baie geluk aan al die spanne jul het goed gedoen. Wen of Verloor solank jul dit geniet het, jul beste gegee het en Jps se naam hoog gehou het!!

Trots op al 3 spanne!

Photos 12/04/2016

Scores van die eerste Black Ball Liga vir 2016. Elke Maandag aand om 18h00 sal daar blackball wees by Father Moustach. Kom ondersteun gerus.

Baie geluk aan al die Jps Spelers wat so goed gespeel het.

*sterkte vir die res van die liga!

Opens Championships 2016 23/03/2016

Jp eindig in die top 16 van 64 spelers in die mens 8ball, Leon en Rene eindig top 8 in mix doubles

18 - 21 Maart '16

Opens Championships 2016 21/03/2016

18 - 21 Maart '16

Opens Championships 2016 19/03/2016

Marcel Blom ons u /18 speler het 3de plek gevat vir u/18 blackball. Baie geluk Marcel volgende jaar vat jy Nr 1

18 - 21 Maart '16

Opens premier liga 1st & 2nd div 12/03/2016

Rondte 2 by Komati !

Photos 10/03/2016

baie geluk met jou verjaarsdag!!

Mpumalanga Liga - Rondte 1 06/03/2016

Jps Vikings teen Marcos Vipers & Jps Barbarians teen Komati Vatikaki

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Ermelo?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


13 Taute Street
Ermelo
2350