09/09/2026
Waarvoor is jy bekend by die klub?
Daar val my perd.
Wie in die span chirp die meeste en hoekom?
Chippie, weet nie wat sy issues is nie.
Wie in die span vertrou jy die meeste en wie die minste? π
Vertrou die meeste vir Ulla.
Die minste vertrou ek myself.
Wat is die grootste leuen/verskoning wat jy al gebruik het om uit βn Woensdagaand-oefening te kom?
Nog nooit gelieg oor hoekom ek nie daar kan wees nie. As jy kan lieg, kan jy steel.
Wie is die grootste red flag in die span? π©
Fourie
Old Boys rugby in een sin?
Brotherhood, moerse lekker gees.
Wie is die eerste ou wat jy sal bel as jy iemand nodig het om βn lyk weg te steek?
Ulla
09/09/2026
π΅ βͺπ΄Durbell Old Boys Rugby vs Alte Preussen Oldie Rugby Team
This Saturday, the Durbell Old Boys welcome our friends from Germany, Die Alten Preussen Old Boys, for an afternoon of rugby, friendship and proper Old Boys gees! π»
Different clubs. Same passion.
Durbanville Bellville Rugby Club
09/09/2026
π΄βͺπ΅ PROUDLY BACKED BY PRIVILEGE IT SOLUTIONS π»π
The Durbell Old Boys are incredibly proud to have Privilege IT Solutions as one of our valued sponsors.
From Managed IT Services and Cyber Security to Cloud Services, Professional Services and Business Technology, Privilege IT Solutions helps businesses stay connected, protected and productive. Their Cape Town-based team supports clients countrywide.
π» Managed Services
π Cyber Security
βοΈ Cloud Services
π οΈ Professional Services
π Business Technology
A massive thank you to Privilege IT Solutions for backing the Durbell Old Boys and supporting our team both on and off the field.
Keeping the systems online and the Old Boys connected. π»π
Please support the businesses that support us.
https://priv-it.co.za/
09/09/2026
Waarvoor is jy bekend by die klub?
Bekend vir kaart kry.
Wie in die span chirp die meeste en hoekom?
Tiaan Roelofse. (Strand brak)
Wie in die span vertrou jy die meeste en wie die minste? π
Meeste - Rix
Minste - Katgriep
Wat is die grootste leuen/verskoning wat jy al gebruik het om uit βn Woensdagaand-oefening te kom?
Ek jok nie. Ek werk net baie hard in die dag.
Wie is die grootste red flag in die span? π©
Katgriep en Van der Riet
Old Boys rugby in een sin?
Gees en familie.
Wie is die eerste ou wat jy sal bel as jy iemand nodig het om βn lyk weg te steek?
Rix Helmut
08/09/2026
Waarvoor is jy bekend by die klub?
Goeie gees, musiek, altyd ietsie op die veld los om oor te gesels, drink baie "MIN" brandewyn π
Wie in die span chirp die meeste en hoekom?
Ulla chirp baie op die veld... strandhonde veral met βn bier in die hand, Katgriep
Wie in die span vertrou jy die meeste en wie die minste? π
99% van die span, maar daar is altyd daai 1... π
Wat is die grootste leuen/verskoning wat jy al gebruik het om uit βn Woensdagaand-oefening te kom?
Uhmmm normaalweg getrou, maar daar was daai een aand nat en koud.... wat ek moes "laat werk"
Wie is die grootste red flag in die span? π©
Kleinman - net omdat dit sy favourite song is.
Old Boys rugby in een sin?
Bloed is dikker as water... maar DOB is βn familie in sy eie klas.
Wie is die eerste ou wat jy sal bel as jy iemand nodig het om βn lyk weg te steek?
Kan nie sy naam noem nie agv onlangse gebeure.... lol π€£
08/09/2026
Waarvoor is jy bekend by die klub?
My snor. Ek kan 'n wilde snor groei.
Wie in die span chirp die meeste en hoekom?
Chippie, Hamer vir Klippie met 'n Chirpie. Want hulle kan!
Wie in die span vertrou jy die meeste en wie die minste?
Meeste: Hennie "Inspekteur" Basson
Minste: Keyan Oppel se toer sokkies. WildStink!!!
Wat is die grootste leuen/verskoning wat jy al gebruik het om uit βn Woensdagaand-oefening te kom?
Ek mis nie sommer 'n Woensdagaand-braai nie. Ek moet wel soms werk π€«
Wie is die grootste red flag in die span? π©
JP se neef... Jerry Jerry Jerry. Liefdevolle ou daai π
Old Boys rugby in een sin?
BroederBond. One for All en All for One! Dis 'n Durbies DING π΄βͺπ΅
Wie is die eerste ou wat jy sal bel as jy iemand nodig het om βn lyk weg te steek?
Die brandweermanne (Moomin en King Wessie). Hulle bang net hul vrouens!
07/09/2026
Waarvoor is jy bekend by die klub?
Altyd reg vir kuier. Ooga chaka!!!
Wie in die span chirp die meeste en hoekom?
Rian Basson. Hy kan nie stilbly nie.
Wie in die span vertrou jy die meeste en wie die minste? π
Meeste: Hennie Basson
Minste: Die Barman
Wat is die grootste leuen/verskoning wat jy al gebruik het om uit βn Woensdagaand-oefening te kom?
My vrou het gesΓͺ ek mag nie kom nie.
Wie is die grootste red flag in die span? π©
Ken jy vir Mav????
Old Boys rugby in een sin?
Die s**t!!
Wie is die eerste ou wat jy sal bel as jy iemand nodig het om βn lyk weg te steek?
Keyan. He knows a guy!!
07/09/2026
Waarvoor is jy bekend by die klub?
My spoed en my sagte geaardheid.
Wie in die span chirp die meeste en hoekom?
Op die veld George, wou graag self 'n Ref gewees het.
Van die veld af Zet, beperkte kennis van rugby, geskiedenis en politiek.
Wie in die span vertrou jy die meeste en wie die minste? π
Ek vertrou vir Tim die meeste, brother from another mother. Geen vertroue in enige agterspeler, jy kan die goed eenvoudig net nie vertrou nie.
Wat is die grootste leuen/verskoning wat jy al gebruik het om uit βn Woensdagaand-oefening te kom?
Ek maak nie verskonings nie.
Wie is die grootste red flag in die span? π©
Mooi Schalk de Klerk, ticking time bomb
Old Boys rugby in een sin?
Beste klomp hooligans bymekaar!
Wie is die eerste ou wat jy sal bel as jy iemand nodig het om βn lyk weg te steek?
Chukkies, trippie Tankwa toe.