Hoërskool Durbanville Netbal

Hoërskool Durbanville Netbal

Share

Hierdie is die Hoërskool Durbanville se amptelike Netbal Facebook blad.

10/09/2026

Kom speel saam🏐🤩

🇹🇩 🔥

DoefDoefDurbies❤️💛💙

05/09/2026

🏐Fast5 -Marius Schoeman toernooi💥

Baie Geluk aan ons 0/15-span met julle 4de posisie🙌
Ons is trots op julle🫶

🇹🇩 💥

DoefDoefDurbies❤️💛💙

05/09/2026

🏐Fast5 Marius Schoeman Toernooi

Baie Geluk aan ons 0/17 Fast 5 span met julle 3’de posisie🥉
Ons is trots op julle!🫶🙌

🇹🇩 🥉

DoefDoefDurbies❤️💛💙

05/09/2026

🏐Fast 5 Marius Schoeman Toernooi💥

Ons 0/14’s & 0/17’s neem die naweek deel aan die Fast 5 Marius Schoeman toernooi in Paarl💫

Geniet elke oomblik julle!! Mag die 3-pointers almal val🙌

🇹🇩 🏐

DoefDoefDurbies❤️💛💙

04/09/2026

Cosassa Games 🇿🇦🏐
Baie Geluk aan Coach Grant & die
0/17 SA span met hulle Silwer medalje by die Cosassa Games🥈🩶🇿🇦

Ons is trots op julle!

🇹🇩

DoefDoefDurbies❤️💛💙

Photos from Hoërskool Durbanville Netbal's post 01/09/2026

Cossasa Games 2026
Baie Sterkte Coach Grant🙌
Coach Grant is tans in Zimbabwe as afrigter van die 0/17 SA-Skolespan
Ons is trots op jou Grant🏐
Dankie dat jy DurbiesNetbal verteenwoordig op hoogste vlak🇿🇦

🇹🇩 !

DoefDoefDurbies❤️💛💙

Photos from South African Schools Netball - SASN's post 01/09/2026

Baie Sterkte aan coach Grant🇿🇦🏐
Coach Grant is die 0/17 SA skolespan afrigter by die Cossasa Games in Zimbabwe.
Ons is trots op jou!

Geniet elke oomblik

❤️💛💙

25/08/2026

Sterkte Durbies🫶
Ons d**k aan julle & Ons glo in julle🔥

Fil 4:13 ~ ‘Ek is tot alles in staat deur Hom wat my die krag gee’
❤️💛💙

20/08/2026

TrotsDurbanville❤️💛💙

16/08/2026

TrotsDurbanville❤️💛💙

NETBAL

Hoërskool Durbanville se o15A Netbalspan het die Wes-Kaap verteenwoordig by die Nasionale Kay Motsepe Netbalkampioenskap en ‘n algehele 9de plek behaal.

Geluk Durbies, ons is trots!



Hoërskool Durbanville HSD DURBIEBOND

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Durbanville?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


Durbanville

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00