18/06/2026
Die Ceres Superspar Besigheidsliga skop vanjaar af vanaf die 6de Oktober tot en met die 5de November 2026.
Dis 4 weke, en die Finals vind die 5de week plaas.
Soos altyd kies jy jou aand waar jy graag wil speel, Dinsdag, Woensdag of Donderdag – Onthou net 1st come 1st serve!
As julle enige vrae het kan julle my gerus kontak.
Sou julle a faktuur benodig stuur gerus vir my 'n epos en ek reël vir julle.
Sien uit om julle almal weer te sien en hopelik 'n paar nuwe gesigte ook.
Ceres Groete,
Clayton Kleynhans
072 035 2484
24/09/2024
14/05/2024
30/03/2024
11/11/2023
02/11/2023
19/09/2023