29/09/2026
ποΈββοΈ Bredasdorp golf club β Woensdag Liga Uitslae
π
23 September 2026
β³ Formaat: IPS 95% van voorgee
π Uitslae
π₯ 1ste: Louw Coetzer β 38 punte
π₯ 2de: Arnout Bester β 36 punte
π₯ 3de: Henry Lakey β 36 punte
π― Naaste aan die pen
β³ 2/11: Jannie Engelbrecht
Geborg deur Capedry Struisbaai
β³ 6/15: Marius du Bois
Geborg deur Mojoβs Bistro, Bar & Mojo's Bistro, Bar & Events at Bredasdorp Golf Club
ποΈ 2 Clubs
β’ Marich Swart #11
β’ Henry Lakey #15
π Baie geluk aan al die pryswenners!
π Baie dankie aan al die spelers vir hul deelname en goeie sportmanskap, asook aan CapeDry Struisbaai en Mojoβs Bistro, Bar & Events vir hul volgehoue ondersteuning van ons Woensdag Liga.
π Gholf besprekings: 028 424 1855