Power Baits Angling Supplies

Power Baits Angling Supplies

Share

Power Baits Angling Supplies offers quality products at affordable prices

Products available at the following shops:
(Note that this is not a fully complete list - shops will be added regularly)
Western Accessories
Mia's Benoni
Timols Nigel
Roodeplaat Spar
Varswater Paradys
Advanced Angling
Fisherman's Corner
Garfield
Survivor
Meyerton Pand
Jardins Fishing Tackle
Solly's
Zaks
SW5
Robin Hawk
Airport Pets
Strike Zone
Die Skepnet
Food Zone - Harties
Mega Outdoor Centre
Sa

Photos from Power Baits Angling Supplies's post 11/06/2024

Vis kaste en nog viskaste. Mama nie baie happy dat dit die huis vol staan!!!

Photos from Power Baits Angling Supplies's post 31/05/2024

Laas naweek bietjie gefish by Slaughters. Vis was baie stadig. Vang n paar dan is dit stil vir ure dan vang jy weer 3 of 4 na mekaar. Ook meer vis in die nag gekry as in die dag en 1 graskarpie.
In totaal so 23 karpe tussen 2 en 3.5kg gekry.
Power Baits beslis n buig in my stokke gesit.

Photos from Power Baits Angling Supplies's post 31/12/2023

Power Baits wishes all our Customers Family and Friends a Happy and Prosperous 2024.
A Huge Thank You for your support in 2023.

Photos from Power Baits Angling Supplies's post 25/12/2023

Have a blessed one!!!

Photos from Power Baits Angling Supplies's post 19/10/2023

Was die afgeloppe naweek by die gestremde SAs. Ek was bestuurder vir SNW B span.
Wat n belewenis. Al het die vis nie saam gewerk nie was dit nogtans n heerlikke SAs. Soos gewoonlik teveel gelag.
Dankie vir elke persoon wat bereid was om hul tyd opte offer om die SAs moontlik te maak. Ook aan elke hengelaar wat deelgeneem het.
Ek d**k die helpers verdien n spesialle dankie. Al die effort wat hul insit en dan nog kalm te bly en die hengelaar te motiveer is beslis nie maklik.
Was beslis n eye oppener vir my.
Aan die hengelaars wil ek net sê julle Abillities met julle Disabillities is amazing. Hats off to all of You.
O ja en getrou aan Bloemhof het ons ook n storm gehad so 30min voor die einde. Ongelukkig het baie van die ouens se gerei skade gekry.

Photos from Power Baits Angling Supplies's post 10/10/2023

Mornay en Flip het die naweek by Slaughters gefish. Hier is n paar fotos van hul visse. Ek het ook darem n b***t gekry om n baber te vang. Power Baits het beslis n buig in hul stokke gesit!!!

Photos from Power Baits Angling Supplies's post 10/10/2023

Saterdag bietjie met die p**l gehengel by Slaughters.
Ek sukkel om vis te kry vir die eerste drie ure.
Met 2 vissies na twee en n half ure besluit ek om my voer n slop te maak met die Special K. Dit is die voordeel van p**l hengel want ek kan dit voer met die koppie.
Ek sit 4 koppies voer in en hoop vir die beste. Dit vat ongeveer 15 minute en toe kom die ligte aan. Ek eindig met oor die 60 visse waarvan n klomp mooi muddies is.
My hoek aas is n halwe kariba wurm of n stukkie Action Yellow pit. Nie te sleg vir 5 ure. Special K jou beauty!!!

Photos from Power Baits Angling Supplies's post 05/10/2023
Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Brakpan?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


Brakpan

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 15:00