Boggomsbaai golf club

Boggomsbaai golf club Uitdagende olie-setperk gholfbaan in die Weskaap naby Mosselbaai
(1)

Countdown to the biggest event 24 October 2026!!
04/10/2026

Countdown to the biggest event
24 October 2026!!

26/09/2026
Ondersteun asb ons projek en wees deel van n  Groen erfenis!
18/09/2026

Ondersteun asb ons projek en wees deel van n Groen erfenis!

Save the date!24 Oktober 2026!Geen RSVP vir enige ander geleentheid, geen bystaan by geboortes, geen verskonings!!Hierdi...
13/09/2026

Save the date!
24 Oktober 2026!
Geen RSVP vir enige ander geleentheid, geen bystaan by geboortes, geen verskonings!!
Hierdie dag is Boggomsbaai se belangrikste gebeurtenis sedert 1652😄

Tyres and Treads Mossel BayVleisdag 29 Augustus 2026Formaat:Combined Medal1ste:Dietlof & Hardus2de:Zinzan & Grant3de:Ern...
30/08/2026

Tyres and Treads Mossel Bay
Vleisdag 29 Augustus 2026
Formaat:Combined Medal
1ste:Dietlof & Hardus
2de:Zinzan & Grant
3de:Ernest & Andre
4de:Hennie & Johan Venter
5de:Marius&Wouter

Begin van Julie en tyd om die vrieskas te vul met vleis.4 Julie 2026,Vleisdag geborg deur Trellidor en die lede.Formaat:...
05/07/2026

Begin van Julie en tyd om die vrieskas te vul met vleis.
4 Julie 2026,Vleisdag geborg deur Trellidor en die lede.Formaat:BBS 85%van HCI
Dit was n heerlike sonnige wintersdag en n vol veld.
Die wenners van die dag;
1 ste;Angus en Hennie Bosman
2 de:Pienie en Yanic
3de: Bennie en Jarno
4de: Hennie Pienaar en Jaco
5de;MW en Malcolm
6de:Johan Venter en Fredrick
Baie geluk en dankie vir elke speler.
Baie dankie Johan Kemp van Trellidor vir die bydra en vleis aankope.

Dagboek eerste Saterdag in Augustus vir die volgende Vleisdag kompetisie!

Vleisdag Kompetisie!2 spelers, kry jou partner en skryf in!
24/06/2026

Vleisdag Kompetisie!
2 spelers, kry jou partner en skryf in!

Elke laaste Saterdag van die maand is daar n kompetisie waar die pryse vleis is. Dit is n baie gewilde dag, want wie wil...
01/06/2026

Elke laaste Saterdag van die maand is daar n kompetisie waar die pryse vleis is. Dit is n baie gewilde dag, want wie wil dan nou nie vleis wen nie? So gewild is die dag dat 11 spelers vanaf Langebaan Saterdag 30 Mei 2026,Kom deelneem het!
Hulle was dit eens dat hulle beslis weer op Boggomsbaai kom speel. Woorde soos:Great, what an experience, so welcoming, we feel at home, was van die opmerkings.
Die Formaat was:Combined IPS 95%
Die wenners van die dag:
1 ste :Dirk en Jarno (74 punte)
2 de : Patrick en Peter (66 punte) Langebaan
3 de: Andre B en Dietlof (64 punte) uit tel
4de : John en Zinzan (64 punte)
5 de: Hennie en Bennie (63 punte)
6 de: Johan Kemp en Johan Venter (62 punte)
7 de: Andries en Toy (60 punte)
Naaste aan die pen 6&15:Alwyn
Naaste aan die pen 9&18 Jannie
Die dag is geborg deur die lede en Tyres and Treads Mossel Bay
Dankie aan De Boer Slaghuis vir die verskaffing van die vleis

Boggomsbaai Gholfklub is bevoorreg om tweelinge as lede te he. Die eerste van die tweelinge verjaar vandag! Baie geluk H...
19/05/2026

Boggomsbaai Gholfklub is bevoorreg om tweelinge as lede te he. Die eerste van die tweelinge verjaar vandag! Baie geluk Hennie en Bennie 🥳

Address

Albacore Str Boggomsbaai
Boggomsbaai

Opening Hours

Monday 10:00 - 17:00
Tuesday 10:00 - 17:00
Wednesday 10:00 - 17:00
Thursday 10:00 - 17:00
Friday 10:00 - 17:00
Saturday 10:00 - 17:00

Telephone

+27763453652

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boggomsbaai golf club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share