Elani's Pursuit

Elani's Pursuit

Share

Wife, Mother, #DreamChasers, #PursuitOfExcellence, Blessed, Eternal Life, The Higher You Climb The Better The View, TrailRunner, WannaBeAdventureRacer

02/08/2026

FRASERBURG LOGAN TONEELFEES
*DIE* *REPUBLIEK* *VAN* *MÔRE*
- *Nuutgeskrewe* *teks*

Reggisseur (Goud) - Liane van Zyl
Dramaturg (Goud) - Liane van Zyl
Tegniese versorging (Goud) - Marlene du Toit & Sonja Swanepoel
Dekor en Kostuums (Goud)
Ensemble (Goud) - Volle geselskap

*Rolverdeling*
Tiné van Loggerenberg (Goud)
Nina Grobbelaar (Silwer)
Lian Winckler (Goud)
Carli Stofberg (Brons)
Isabella van Zyl (Goud)
Suzanne Vosloo (Brons)
Leila Holscher (Brons)
Clio Vermeulen (Brons)
Erin Berry (Silwer)
Mari Krynouw (Silwer)
Mila Mellet (Silwer)

Fraserburg Logan Toneelfees
*NOMINASIES* *EN* *TOEKENNINGS*

Pieter Fourie prys vir ‘n uitmuntende teaterervaring opgelewer by die Fraserburg Logan Toneelfees (Gegee vir mees belowende Skrywer)
*Wenner* : (Liané van Zyl- Die Republiek van Môre

Beste Tegniese Versorging (Stel beligting en kostuums)
*Wenner* : Marlene du Toit en Sonja Swanepoel - Die Republiek van Môre

Beste nuutgeskrewe teks
*Nominasie* : Liane van Zyl -Die Republiek van Môre

Beste Ensembe
*Nominase* : Die Republiek van Môre
*Wenner* : Suprise, Poplap!

Beste byspelende Aktrise
*Nominasie* : Isabella van Zyl-Die Republiek van Môre

Beste Aktrise
*Wenner* : Mia Liese Duvenhage - Surprise, Poplap!
*Nominasie* : Mikayla Koen - Surprise, Poplap!
*Nominasie* : Tiné van Loggerenberg- Die Republiek van Môre
*Nominasie* : Janka Strauss (deur Paul Roos ingeskryf vir die leerderproduksie, “Is daar genoeg Kole?)

Beste Byspelende Akteur
*Nominasie* : Lian Winckler -Die Republiek van Môre

Beste regisseur
*Wenner* : Liane van Zyl -Die Republiek van Môre
*Nominasie* : Dinie Basson- Surpise, Poplap!

Beste Produksie by Fraserburg Logan Toneelfees 2026
*Wenner*: Die Republiek van Môre
*Nominasie*: Surprise, Poplap

Die Republiek Van More
Geskryf deur Liané van Zyl

02/08/2026
28/09/2024

ek’t toe al geweet hier’s iets… 💖💙🩵

Junie 2006

12/05/2024

Gelukkige Moedersdag 🩷

“Vir harde werk is sy nie bang nie! Wat sy aanpak, maak sy klaar. Die kanse wat die lewe haar bied, gryp sy met albei hande. Sy sal tot laat in die nag werk om haar drome waar te maak. Haar hande staan vir niks verkeerd nie. Sy doen wat sy moet doen. Haar kinders is dankbaar vir so ’n ma. Haar man oorlaai haar met komplimente. In hierdie lewe is daar baie goeie vroue, maar hierdie vrou oortref almal. Mooiheid bedrieg, skoonheid vergaan, maar ’n vrou wat die Here liefhet, moet jy vir altyd koester.”
‭‭Spreuke‬ ‭31‬:‭17‬-‭19‬, ‭28‬-‭30 DB

Dankie Oumie vir die voorbeeld van onselfsugtigheid, geduld en onvoorwaardelike liefde wat Ma vir my stel.

Baie lief vir Ma van der Merwe

Photos from Elani's Pursuit's post 27/08/2023

Veels geluk met jou verjaarsdag pragtige Isabella! 🥳💝🎈🎂🌟

“I will praise You, for I am fearfully and wonderfully made; Marvelous are Your works, And that my soul knows very well.”
‭‭Psalms‬ ‭139‬:‭14‬ ‭NKJV‬‬
https://bible.com/bible/114/psa.139.14.NKJV

Photos from Elani's Pursuit's post 17/08/2023

🎉🎂 Gelukkige verjaarsdag aan die mees ongelooflike man waarvoor ek ooit kon vra 🎈🎁

Jou spesiale dag is hier, en dit is die perfekte geleentheid om die wonderlike mens wat jy is en al die liefde en vreugde wat jy elke dag in my en ons dogtertjies se lewens inbring, te vier.

Van die oomblik dat ons ontmoet het, was jy my rots, en hero! Jou onwrikbare ondersteuning en liefde maak elke oomblik wat ons deel ekstra spesiaal.

Jy verlig my wêreld op maniere wat ek nooit gedink het moontlik was nie, en ek is so dankbaar om jou aan my sy te hê deur elke avontuur en uitdaging.

Op hierdie spesiale dag wil ek 'n oomblik neem om jou te eer vir alles wat jy is. Jou toewyding, jou krag en jou opregte hart - n man na God se Hart! - inspireer my om 'n beter mens, vrou en mamma te wees.

Hier is nog 'n jaar van gedeelde drome, ontelbare herinneringe en eindelose liefde en God se Rykste seen. Mag jou verjaarsdag gevul wees met al die vreugde, geluk en voorspoed wat jy verdien, en mag die jaar wat voorlê vir jou nog meer sukses en vervulling bring. Jy verdien niks anders as die beste nie, vandag en altyd.

Gelukkige verjaarsdag, my wonderlike man! ❤️ Kom ons maak hierdie jaar die beste een nog! Sterkte vir jou en op die pragtige reis wat ons saam aanpak. Lief jou meer as wat woorde kan uitdruk! 💖🎂🎉

31/07/2023

🫶🏼 Love of my Life 🫶🏼

LUM

Ek sê daagliks DANKIE vir Jou 🙌🏽🙏🏼✝️

Photos from Elani's Pursuit's post 04/07/2023

Liefste Oupie SW

My hart is so seer…. Dit is jou eerste verjaarsdag weg van ons. Laas jaar het ons soo lekker saam met jou verjaarsdag gevier.

Terselfdertyd is my hart vol hoop, want ek weet jy is in die Hemel. En ek weet dat ons eendag weer mekaar sal sien.

Ek weet jy is pynvry, sukkel nie om asem te haal nie en is gevul met God se vrede.

Happy Birthday Oupie 🎂🎂🎂 Ons mis jou. Ek mis jou.

Lief vir jou 💙💙💙

Photos from Elani's Pursuit's post 05/02/2023

Soveel soos die sandkorrels
So is my liefde vir jou

Ek is dankbaar vir werk werk wat God in ons lewens, verhouding en huwelik gedoen het.

Genees.
Herstel.
Geseënd
is ons.

Vir Sy glorie.

Ek sien uit na nog VELE avonture, ekspidisies en opwinding.

Op nog baie veelvoude van 12 🥂

LUM 💙

01/01/2023

Mag 2023 gevul wees met liefde, seën, vreugde en genot.

Die béste jaar tot nog!

🥳🥳🥳

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Bloemfontein?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address


Bloemfontein