10/04/2026
Ons bied ongelukkig nie meer Twinke Toe klasse aan vir kinders nie.
Gaan loer gerus na ons hoof Facebook Bladsy vir meer inligting oor wat ons wel bied :)
https://www.facebook.com/DancesationBloemfontein
Dancesation
Where Dancing becomes a Sensation
15/07/2024
BOUNCE Fit*Praise*Kids
Kontak ons via WhatsApp vir Rebounder bestellings: 0724807766
Lekker oefen videos nou gratis beskikbaar op ons YouTube kanaal
Dans, Oefen en Spring lekker saam in die gemak van jou eie huis (Christelike, Afrikaanse musiek)
BOUNCE Fit*Praise*Kids: Lyfie - Bernice West (Aerobic Dance Fun)
HOP lekker saam op Afrikaanse, Christelike Musiek vir Jonk, Jonger & Jongstes. Wees aktief en raak ontslae van dai opgehoopde energie - terwyl ons ons Hemels...
14/07/2024
BOUNCE Fit*Praise*Kids
Ons help kids 'moeg maak' reg oor die wereld... jy kort net 'n Rebounder, 'n pc/smart tv, 'n kind & baie energie :) :)
09/07/2024
*BOUNCE Fit*Praise*Kids*
Lekker oefen videos nou gratis beskikbaar op ons YouTube kanaal
*Dans, Oefen en Spring lekker saam in die gemak van jou eie huis* (Christelike, Afrikaanse musiek)
Kontak ons via WhatsApp vir Rebounder bestellings: 0724807766
BOUNCE Fit*Praise*Kids
ALL Videos from our BOUNCE Fit*Praise*Kids series: Rebounding workouts for Young, Younger & Youngest (kids all ages + parents can join also) Christian / Tora...
23/05/2024
Groot sports by elke week
23/05/2024
WhatsApp 072 480 7766 vir 'n gratis Toets klassie :)