17/07/2026
Paar goodies te koop
Whatsapp 0724807766 vir navrae/reelings
Courier sal extra wees indien nodig.
Where Dancing becomes a Sensation Please take note that our exact time sheets are available @ www.dancesation.co.za
17/07/2026
Paar goodies te koop
Whatsapp 0724807766 vir navrae/reelings
Courier sal extra wees indien nodig.
26/06/2026
Die tyd het aangebreuk.
15 Jaar = dream come true season of ultimate blessings from God
Maar nou moet ons eers aanbeweeg.
Dancesation die gebou is te koop
maar
Dancesation sal vir altyd voort leef in die bloed, sweet, trane, vreugde, vriendskappe en families wat hier ontstaan het.
'n Soete herindering vir elkeen wat deel was van hierdie pad, hierdie ondervinding, hierdie droom en hierdie passie.
Dankie vir elkeen wat deel van die Dancesation familie geword het
But most of all
DANKIE Abba Yahweh vir alles wat dit was, en ook vir alles wat nou voorlê
Wie weet, dalk sien ons almal mekaar weer eendag op n nuwe dansvloer.
4 Bedroom House for sale in Langenhovenpark - Bloemfontein - Property24 Exclusive Modern Living with Endless Possibilities!
18 years of Blessings
'n Onvergeetlike, Wonderbaarlike leeftyd wat woorde nie kan beskryf nie
17/03/2026
'n Talent
'n Stokperdjie
'n Passie
'n Droom
'n Werklikheid en Realiteit
Dancesation het darm maar baie smiles op baie gesigte gesit oor die jare
15/02/2026
08/01/2026
2026 skop af
En ons spring weg met n huppel in die stap en n jiggle in die g*t
Kom sluit aan by ons lekker klasse
06/01/2026
2026 and still going strong - Whatsapp ons vandag nog by 072 480 7766 vir navrae :)
| Monday | 15:30 - 19:30 |
| Tuesday | 15:30 - 19:30 |
| Wednesday | 15:30 - 19:30 |
| Thursday | 15:30 - 19:30 |