Ons het verhuis na Dan Pienaar. Geen klasse op die oomblik. Besig met nuwe planne. Sal laat weet sodra ons gereed is om dit bekend te stel. Adriette en Mariette
E2 Pilates
Pilates studio and wellness community
29/01/2024
Sluit by ons aan in 2024, vir 'n ander benadering tot fiksheid. 'Mindfullness' tesame met beweging en asemhalingstegnieke word ingespan om aan jou fiksheid, en menswees as geheel, te werk.
❗️Eerste 'Try out' klas is gratis❗️
R450 per maand daarna, 3 klasse per week.
📌Bayswater, Bloemfontein
📢Whatsapp 0832162440
08/01/2024
Yes! ❤️🩹
08/01/2024
'Open week' verleng tot einde Januarie 2024‼️
GRATIS DROP IN KLASSE TOT DIE EINDE VAN DIE MAAND.
Sluit gerus by ons aan die nuwe jaar en leer tegnieke om jou fisies, emosioneel en geestelik te ondersteun vir wanneer jy dit die nodigste het. Verde kuier ons ook net lekker!
📣Klasse R450 per maand
of R100 per klas, as jy nie gereeld kan kom nie.
3 Klasse per week
Maandae - Pilates
Woensdae - Qi gong
Donderdae - Yoga
083 216 2440
11/09/2023
R450 per maand. 3 Klasse per week. Geen kontrakte. Kontak Mariette by 083 216 2440
Mense wil weet hoeveel dit sou kos as hul per klas betaal. So ons het besluit op R100 per klas......
03/05/2023
Gereed vir klas om te begin....
01/05/2023
GROOT spesiale aanbieding vir die winter(MEI, JUNIE, JULIE). Bring 'n maat saam en julle twee betaal slegs R450 saam per maand. Gewone fooi is R450 per persoon per maand.
01/05/2023
Hierdie is eintlik 'n "yoga pose" maar ons doen dit elke dag omdat dit soveel voordele inhou. Doen dit ook af en toe aan die einde van 'n klas.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
12 Sedan Street, Bayswater
Bloemfontein
9301
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |
| Saturday | 09:00 - 17:00 |
| Sunday | 09:00 - 14:00 |