Super Kids SA

Super Kids SA

Share

Sportprogram vir kinders.Rugby,krieket,netbal,tennis,hokkie,golf,sokker en atletiek SPORTSOORTE:
1. Krieket
2. Rugby
3. gholf
4. Tennis
5. Sokker
6. Gimnastiek
7. St.

Geagte ouers

Ons wil u graag uitnooi om deel te kom wees van ons sportprogram
wat 'n nuwe dimensie gee aan die ontwikkeling van u kind op fisiese
sowel as geestelike vlak,

Ons is die afgelope 16 jaar besig om die vaardighede en talente van
kinders tussen die ouderdom van 2 tot 18 jaar te ontwikkel. Hierdie metodes
is veral geskoei op die Aussies se denkrigting om d.m.v sportakademies
hul jeu

26/08/2026

Stiaan se boulaksie het pragtig ontwikkel en ons kon dit deeglik ontleed en aanhou verbeter.Sy akkuraatheid om en oor die paaltjie is nou op n puik standaard vir sy ouderdom!!πŸ”₯πŸ’₯πŸ…

Photos from Super Kids SA's post 26/08/2026

Stiaan Maritz het die afgelope 8 maande 1 op 1 krieket afrigting by Super Kids gekry en sy vordering is ongelooflik.🏏πŸ”₯πŸ’₯Ons kon aandag gee aan elke aspek van sy boul, - kolf en veldwerk vaardighede en ook ekstra balvaardigheid en hand-en oog koordinasie oefeninge doen.Welgedaan Stiaan jou harde werk werp vrugte af!!πŸ†πŸ…πŸ

21/08/2026
19/08/2026

Christoff Smith is n driedruk masjien!!!πŸ‰πŸ†πŸ’₯πŸ”₯Hy het in 3 wedstryde 11 driee gedruk en sy vaardighede op die rugbydag ten toon gestel.Hy kry al langer as n jaar afrigting by Super Kids en hy is net nog n bewys dat as die kinders van n jong ouderdom die regte tegnieke en vaardighede geleer word,dit hulle n voorsprong gee.βš‘οΈπŸ…πŸ‘ŠWelgedaan Christoff ons is trots op jou!!!

19/08/2026

We are very proud of Hanjo Bester who was selected for the South Arican Deaf Mens Cricket Team that played against India.πŸ”₯πŸ’₯πŸ†Hanjo joined Super Kids when he was at Primary School and we coached him in his High School years as well.His resilence,comitment and hard work was always a example to others.πŸπŸŽ–Well done young man!!!

16/04/2026

At Super Kids we train and coach the children in match situations.πŸ”₯πŸ’₯⚽️Here coach Qhamani teaches the children soccer skills and passing while enjoying the game with them.πŸ‘ŠπŸ…πŸ†

09/04/2026

Hein Nieuwoudt in sy 1ste wedstryd as 0/14 speler vir Grey College wys sy vreesloosheid en toewyding!!πŸ‰πŸ‰πŸ’₯πŸ†Hein kry al 5jaar lank afrigting van die Super Kids span en ons is baie trots op hom!!πŸ”₯πŸ‘ŠπŸ…

Photos from Super Kids SA's post 09/04/2026

Caleb du Toit wys sy staal!!πŸ‰πŸ”₯πŸ’₯Super Kids is baie trots op jou toegewydheid wat jy elke week toon om te verbeter.πŸ†πŸ…πŸ”₯Welgedaan Caleb!!

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Bloemfontein?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


Bloemfontein