18/08/2026
π **BLOEM SOKKIE KLASSE β SEPTEMBER!** πΊ
Wil jy leer sokkie, jou basiese bewegings verbeter, of uiteindelik daai **Two-Step** baasraak? Kom kuier saam met ons elke Maandag by **Bains Game Lodge**!
π΅ **Beginners Sokkie**
18h00 β 19h00
R550 per paartjie per maand
π’ **Social & Two-Step**
19h00 β 20h00
R150 per persoon per klas
π **BONUS:** 50% afslag op pizzas by **Chillax Restaurant & Bar**.
Kom leer in βn lekker, ontspanne atmosfeer β geen ondervinding nodig nie!
π² **Bespreek nou:** Philip β 083 298 6998
20/07/2026
π Kom sokkie, kuier en leer Two-Step! πΊ
Sluit elke Maandag in Augustus by ons aan vir βn ontspanne sosiale sokkieklas. Ons fokus op basiese Two-Step-passies, lekker musiek en βn gemaklike atmosfeer waar almal saam kan leer en oefen.
Jy is welkom om alleen of saam met vriende te kom β geen vorige danservaring is nodig nie. Beperkte plek is beskikbaar, bespreek vroegtydig!
π Maak βn aand daarvan!
Deelnemers kry 50% af op pizzas by Chillax na die tyd.
π
Maandae in Augustus
π° R150 per persoon per klas
π Bespreek by Philip: 083 298 6998
Kom leer iets nuuts, ontmoet nuwe mense en geniet βn lekker aand uit!
13/07/2026
π Bloem Sokkie Klasse vir Beginners! πΊ
Wil julle lekker leer sokkie in βn ontspanne en gesellige omgewing? Sluit hierdie Augustus by ons beginnersklasse aan β geen vorige ondervinding nodig nie.
π
Maandae
π 18:00β19:00
π Bains Game Lodge
π° R550 per paartjie
π Bonus: 50% afslag op pizzas by Chillax Restaurant & Bar β Tβs & Cβs geld.
π² Bespreek nou: Philip β 083 298 6998
Plek is beperk, so bespreek vroegtydig.
13/07/2026
π Ballroom & Latin Beginner Classes β Bloemfontein πΊ
Join us this August for fun, beginner-friendly Ballroom and Latin dance classes.
π
Tuesdays
π‘ Ballroom: 18:30
π’ Latin: 19:30
π Langenhoven Park, Bloemfontein
No experience needed β come learn, have fun and enjoy dancing in a relaxed environment.
π© Message us for more information or to book your spot.
01/06/2026
A big congratulations to the winners of our May competition!
Each winner has won one monthβs free membership. Come and join us, check it out, and see whether Ballroom & Latin is just for you!
Our winners are:
Heinz Venter and Annica Conradie
Queen Mayiyane and Mohapi Mayiyane
Stephnavene Rex and Tswanelo Makowa
Your vouchers are on the way.
There are limited spots available, so donβt miss out!
22/04/2026
Kom geniet lekker informele sokkie klasse elke maandag aand 18h-19h.
Van basiese bewegings tot 16 gevorderde bewegings. Vir jong en oud!
Kostes: R550 per paartjie.
Plek: Bains Game Lodge
Bespreek nou by 083 298 6998