26/08/2026
🔥🎣 NEW SHOP ALERT! 🎣🔥
We’re excited to announce that SIMPLICITY is now available at Angling Essentials! 💥
🔥 Awesome range of flavours & products
🏪 Available IN STORE
🛒 Also available ONLINE
Don’t miss out — go check out the new Simplicity range today! 🎯🐟
🌐 Visit their online store: www.anglingessentials.co.za
📍 Shop 5, Ext 11, Cnr Rangeview & Carnival Centre, Airport Rd, Dalpark, Brakpan
📞 Call/WhatsApp:
065 734 0762
081 030 5076
20/08/2026
🎣 SIMPLICITY PRODUCTS NOW AVAILABLE AT FISHERMANS CORNER! 🎣
Great news for anglers in the Elsburg & Germiston area! 🐟
The Simplicity range is now available at Fishermans Corner, with a great selection of our popular dips, boldips, backings, sprays, mielies, powders, floaties and more.
📍 1 Van Riebeeck Street, Elsburg, Germiston
📞 011 827 0144
Visit Fishermans Corner and get your favourite Simplicity products for your next fishing trip! 🎣
SIMPLICITY — Quality • Consistency • Simplicity
"Simplicity will always be Superior to Complexity."
20/08/2026
🎣 Aldam jou lekker ding! 🐟🐟🐟
Nog ’n lekker dag langs die water — en wanneer die regte kombinasies begin werk, weet jy weer hoekom ons so lief is vir die sport! 💪🎣
🔥 Op die hoeke:
⚪ Garlic Soft met ’n Kariba
🔴 Bloekom S/Y Soft Floats
⚪ SWD
🎯 Op die bol:
🟤 RBS & Pineapple+
🟢 Spirits+ & RBS
🔴 Strawberry+
Die regte aas, die regte kombinasie en ’n bietjie geduld — hou dit eenvoudig en laat die visse praat! 😉
Simplicity — Simply the Best!
20/08/2026
🎣 Gevang by Erfenisdam! 🎣
Op die bol:
🔴 # # # & Molasse+
🟤 Grassroots & Molasse+
Hoekasies:
🟡 Banana/Garlic Soft Bleeding Floats
⚪ Bloekom Soft Bleeding Floats
Dis amper weer SOMER! ☀️🎣 Dan gaan ons weer lekker visvang!
Baie dankie vir die mooi terugvoer, seuna! 🙌 En dankie vir die ondersteuning van Simplicity — produkte wat die vissies sommer tou laat staan! 🐟🔥
Simplicity — Don’t Complicate Your Life!
17/08/2026
🎣 Etienne & Delano – Bloemhofdam, Sloep.
Combo 1
SWD Bo
Almond degie onder
Op die bol: TCP aan die een kant, Spirits aan die ander kant, Duiwelsdrek bo op die bol.
Alles in Vla poeier geskud.
Combo 2
Duiwelsdrek-floatie bo
SWD Onder
Op die bol: Spirits+, RBS in die middel, Pineapple+
Vangste🎣
Etienne: 13 vis 🐟
Delano: 2 vis 🐟
Welgedaan aan die twee manne met 'n goeie dag langs die water!
17/08/2026
🎣Bloemhof Sloep – Back-to-Back Pro Mania
Saterdag 15 Augustus 2026
Afstande: 95m en 125m
95m;
🔥Garlic soft bleeding float
🔥Amandel deeg
🔥Narkose/RBS
125m;
⚡Skoon wit deeg
⚡Garlic soft bleeding float
⚡Duiwelsdrek soft bleeding float x 2 op hoek
⚡RBS/Pineapple
Johan het 5 visse gevang, sy sone gewen🥇 en ook 2de algeheel🥈geëindig.
Sondag 16 Augustus 2026
Afstande: 95m en115 m
💥Skoon wit deeg
💥Amandel deeg
💥Narkose/Duiwelsdrek
💥Pineapple+/RBS
Johan het weer sy sone gewen🥇 en 2de🥈algeheel geëindig.
Twee kompetisies – twee keer sonewenner en twee keer 2de algeheel! 🏆🎣
Baie geluk, Johan, met 'n uitstekende back-to-back Pro Mania-prestasie by Bloemhof Sloep!