π Hier kom 'n ding.... Watter span d**k jy gaan wen?
Oud-Studente Sportklub
Tans bied die klub tennis, muurbal, rolbal, padel en funksies aan.
05/09/2026
Die beste plek om agter die BOKKE te staan! π₯³
03/09/2026
Liewe, lawwe Lettie! π
Dis wat gebeur met βn "wrong bias"β¦ wanneer jou rolbal sommer in die verkeerde rigting rol! π―π€£
01/09/2026
πββοΈ Ons het die plek vir jou volgende funksie!
051 444 3270 | [email protected]
Ons is besig om die stemme op ons vorige plasing te tel! Hier kom 'n wenner....
Lekker speel & sterkte! ππ
21/08/2026
Laat weet ons in die kommentaar... wie d**k julle moet wen? A, B, C of D? π
20/08/2026
Patso bringing the VIBE at Oud-Studente! π₯
18/08/2026
Weereens 'n suksesvolle toernooi! Welgedaan aan al die spelers. Ons maak weer so. π
Onthou Oud-Studente bied ook fasiliteite te huur aan & het 'n restaurant!
.... meer as net rolbal!
Hierdie Vrydag en Saterdag bied ons klub die Oud-Studente Mans Klassiek Rolbaltoernooi aan.
Kom geniet uitstekende rolbal, lekker kuier en 'n fantastiese atmosfeer. Sterkte aan al die deelnemers.
04/08/2026
Soveel meer as net 'n sportklub. π Wil jy deel word / meer uitvind? Laat weet ons!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
7 Krige Street, Brandwag
Bloemfontein
9301