01/09/2022
Eunice Green Mile 2022
B13.
Manny Wilson Athletics
01/09/2022
Eunice Green Mile 2022
B13.
31/08/2022
Die volgende landloop atlete is opgeneem in die Vrystaat Landloopspan en gaan aan die SA Landloop kampioenskappe deelneem op 17 September in Rustenburg. Baie geluk en baie sterkte.
Sondag pret π€ͺπ€ͺππ
15/08/2022
π€π€
13/08/2022
Congrats to this Champ.
Danell Oelofse G14 Free State XC Champion.
New PB with 14secs.
Sterkte vir die SAβs oor n maand.
13/08/2022
13 Aug β22
Vrystaat Landloop Kampioenskappeππ½ββοΈ
Die dag het so bietjie anders uitgedraaiβ¦.Manny het vandag groot les geleer.
Net na die wegspring het iemand hom per ongeluk getrip en hy het kliphard geval. Hy het opgestaan, was kwaad & teleurgesteld want hy het die hele seisoen hard gewerk en gehoop vir βn medalje vandag. Was letterlik laaste na die val.
Hy het sy kop reggekry en hard terug geveg. Al wat deur ons koppe gegaan het asb dat hy net Top 9 eindig wat anders gaan hy nie SAβs toe kan gaan nie.
Met net 1km oor van die 4km het hy 19de gele. Ek het my longe uitgeskree en in βn kopseer in! Laaste wat ek hom kon sien op baan was hy 13de. Hy kom met sterk eindpoging en eindig 8ste met sy 2de beste tyd die seisoen.
Manny ons is super trots op jou!!
SAβs hier kom onsβ¦.
17/05/2022
Ons sien die mooi in die omgewing terwyl ons n tawwe βHillβ sessie doen. ππ»ββοΈπββοΈππ»ββοΈππΎββοΈππΏββοΈππ»ππ»
13/05/2022
FS Cross Country League 2
PBβs & guts. ππ»ππ»πββοΈππ»ββοΈππΎββοΈππ»ββοΈπββοΈ
Trots op al ons atlete wat Vrydag gehardloop het.
2 x 1ste
1 x 3de
1 x 4de
2 x 13de
ππ»ββοΈπββοΈπββοΈπββοΈππ»ββοΈππ»ββοΈππ»ππ»
27/04/2022
| Monday | 17:00 - 18:00 |
| Tuesday | 17:00 - 18:00 |
| Wednesday | 17:00 - 18:00 |
| Thursday | 17:00 - 18:00 |
| Friday | 17:00 - 18:00 |
| Saturday | 07:00 - 08:00 |