Oud-Tralie Rugbyklub

Oud-Tralie Rugbyklub

Share

๐Ÿ“ Bloemfontein, Free State
๐Ÿ’™ Since 2022
๐Ÿ†x1 Free State Challenge Cup
๐Ÿ†x3 Mangaung Metro League
๐Ÿ›ก๏ธx1 Klerksdorp 7s

Photos from Oud-Tralie Rugbyklub's post 10/08/2026

Baie geluk aan 5 van ons spelers wat ingesluit is by die Cheetahs Amateur span, hulle het die afgelope naweek teen die Griquas in Kimberly gaan speel

Jan Els
Bull Botes
Francois Booysen
Nimo van der Merwe
MC Grove

Cheetahs Amateur 39
Griquas Amateur 17

๐Ÿป ๐Ÿ‰

30/07/2026

Volgende wedstryd in die Gold Cup Qualifier

23/07/2026

we are backโ€ฆ

Gold Cup Qualifiers die naweek ๐Ÿ’™

Photos from Oud-Tralie Rugbyklub's post 12/06/2026

Al 3 Oud-Tralie Rugbyklub spanne speel die naweek in die Semi-Finals vir die shield trofees van die Mangaung Metro League 2026

Die vorige wedstryd het OTRK 64-7 teen Old Greys gewen ๐Ÿ’™

04/06/2026

Volgende Wedstryd in die MML is teen Old Greys se eerste span by Hoรซrskool Sentraal die Saterdag ๐Ÿซต๐Ÿ‰

21/05/2026

Onthou om vir jou en jou vriende โ€˜n shooter by enige Hennies in Bloemfontein te gaan kry, en wys jou ๐Ÿ’™

19/05/2026

Ons gaan aan die naweek teen die Universiteit van die Vrystaat, met n triple derby op Shimla Park. Oud-Tralie Rugbyklub gaan ook vir die eerste keer teen speel. ๐Ÿ’™

Mangaung Rugbyklub het nie opgedaag vir laas naweek se wedstryde nie.

Kom en ondersteun ons, dis lekker man!

15/05/2026

Volgende wedstryd in die Mangaung Metro League is teen Mangaung by Joe Malherbe Sport Complex (Jim Fouchรฉ Primary School)

Photos from Red Oak Bfn Police Rugby Club's post 12/05/2026
11/05/2026

๐Ÿฅถ

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Bloemfontein?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


Graaf Reinet Street
Bloemfontein
9310