Bethlehem Golf And Country Club

Bethlehem Golf And Country Club

Share

One of the best Golf courses in the Free State and most probably the friendliest staff and members! Enjoy a round with us, either way :-)

30/08/2026

BVHS GHOLFDAG
16 OKTOBER 2026

30/08/2026

23 OKTOBER 2026
JORDANIA GHOLFDAG

30/08/2026

⛳️ SONDAGSKOOL GHOLF – ’N DAG VIR DIE HELE FAMILIE! 👨‍👩‍👧‍👦

Kom geniet ’n lekker, ontspanne dag saam met ons .

Of jy nou ’n ervare gholfer, beginner of glad nie ’n gholfer is nie – almal is welkom! Kom speel saam 9 gate en geniet die kuier-atmosfeer by Bethlehem Gholfklub

30/08/2026

19 SEPTEMBER 2026
TRUIDA KESTELL KOSHUISGHOLFDAG

30/08/2026

24 SEPTEMBER 2026
ROTARY GOLF DAY

30/08/2026

4 SEPTEMBER 2026
ENSLINS GHOLFDAG - KOM DRYF VIR KINDERS MET KANKER

30/08/2026

27 NOVEMBER 2026
BETHLEHEM AKADEMIE GHOLFDAG🏌‍♀️

24/08/2026

WOENSDAG, 26 Augustus 2026 is dit Bok-Bok met trots geborg deur Village Square Apteek.

Stof jou gholfstokke af en kom geniet die klubdag by Bethlehem Gholfklub.

Baie dankie aan Tommie Pitout en sy span wat Bok-Bok een maal per maand moontlik maak.

Photos from Bethlehem Golf And Country Club's post 24/08/2026

🏌️‍♂️ Juniors kry hul kans om te skitter!

By Bethlehem Gholfklub word daar een keer per maand ’n Junior-kompetisie aangebied – en dit is soveel meer as net ’n rondte gholf!

Die Juniors kry die geleentheid om waardevolle gholf-etiket te leer, riglyne oor die spel te ontvang en natuurlik hul vaardighede op die baan te ontwikkel.

Op 22 Augustus het ons Juniors weer die kans gekry om 9 gate te speel en hul beste gholf te wys.

Dit is werklik ’n voorreg om soveel jong gholfers op die baan te sien.

23/08/2026

🎉 ’n Baie spesiale 88ste verjaarsdag!

Baie geluk aan tannie Hanna Barnard, een van Bethlehem Gholfklub se geliefde lede en ’n gereelde gholfer! Tannie Hanna speel nog gereeld in kompetisies asook sosiale gholf!

Tannie Hanna het op 21 Augustus haar 88ste verjaarsdag gevier.
Ons wens haar nog baie gesonde, gelukkige jare toe – en natuurlik nog baie rondtes op die gholfbaan! 🏌️‍♀️

*Foto geleen vanaf sosiale media*

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Bethlehem?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


1 Golf Street
Bethlehem
9702

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 17:00