27/08/2026
Die wΓͺreld voel soms soos 'n wildtuin, propvol opwinding en ervaringe.
Wanneer dit kom by mense en hul dinge, is daar altyd meer as genoeg om oor te lag en redes om dankbaar te wees.
Kom geniet 'n gesellige aand vol kwinkslae, komedie en heimweΓ« saam met Francois Boyce van Hoezit Samelewing. Hierdie geleentheid is ten bate van Brave Heart Home.
Koste sluit smullekker ete in. Kontantkroeg.
Vir besprekings, kliek op QR-kode of hierdie skakel:
https://pos.snapscan.io/qr/_ik71xMu
25/08/2026
MARION HOLM MET "GRYP ELKE GRASHOLM"
Datum: Vrydag, 28 Augustus 2026
Tyd: 19:00
Plek: HTS Drostdy-skoolsaal
Koste: R200 per persoon
Hoe om jou plek te bespreek:
1. Volg die skakel hier onder
2. Betaal die bedrag (hoeveelheid kaartjies x R200) en vul die vorm in.
3. Heg jou bewys van betaling aan (jpg of pdf)
Jy sal 'n e-pos ontvang wat jou bespreking bevestig. Sodra jou betaling in die bankrekening reflekteer, sal jy jou digitale kaartjie(s) via e-pos ontvang.
Kontak: Maryke Slabber - 072 898 2688
Marion het hierdie stuk - "Gryp elke grasHolm" vanjaar by die KKNK gedebutteer en tree reg oor die land op. Sy is een van Suid-Afrika se bekendste en mees geliefde aktrises en komediante. Sy het al vir dekades gehore vermaak op televisie, verhoog en in films, en het verskeie toekennings en benoemings vir haar werk ontvang. Met haar unieke humorsin, sterk verhoogpersoonlikheid en egte Afrikaanse aanslag het sy βn besondere plek in die harte van Suid-Afrikaners verower.
Kom kuier saam!
Ten bate van Willekind en Engelkind Privaatskool.
https://forms.gle/kxd65gEGywh6iG4H7
24/08/2026
We at Lanner house would like to invite vendors to join our school fundraiser.
17/08/2026
π₯π₯ Get ready to FEEL the beat! π₯π₯
The MD Academy Drum Concert is coming to NuMetro Mountain Mill! πΆ
π
19 September 2026
π Doors open at 18:00 for an 18:30 start
π Cinema 4, NuMetro Mountain Mill
ποΈ Adults: R120 | Kids under 13: R80
Expect an unforgettable evening packed with rhythm, energy, and incredible drumming talent! π₯π₯
ποΈ Tickets are available at mornaydummer.co.za or scan the QR code on the poster to book now!
Bring your rhythm-loving crew and come experience the beat! β€οΈπ₯
Worcester
14/08/2026
π‘π₯ CARNIVAL FESTIVAL KOM NA ESSelen PARK STADIUM! π₯π‘
Maak jou reg vir twee dae vol pret, vermaak en familiepret! ππ
π
25β26 September 2026
π Esselen Park Stadium
π’ Fun rides
π Kosstalletjies
π€ Vermaak
π Pret vir die hele gesin!
ποΈ TOEGANGSGELD:
π§ Kinders: R30
π§ Volwassenes: R40
π₯€ Gratis koeldrank!
π Vir meer inligting: 069 358 8190
π Tag jou familie en vriende en maak seker julle mis nie hierdie Carnival Festival nie! π‘π₯
BreakingNewsWorcester
11/08/2026
We will be celebrating each of the 16 artists that participated in our opening exhibition in the next few weeks !
You can still view the art works at the Ou Meule building on NID campus every Tuesday, Wednesday and Thursday between 9:00 and 12:00.
_______________________________________________________________
Ons vier die elkeen van die 16 kunstenaars wat aan ons openingsuitstalling deelgeneem hetoor die volgende paar weke !
Jy kan steeds die kunswerke by die Ou Meule-gebou op die NID-kampus besigtig β elke Dinsdag, Woensdag en Donderdag tussen 09:00 en 12:00.
07/08/2026
Worcester Perdryklub hou sy jaarlikse skou! Kontak vir kosstalletjies, kindervermaak, koffiewaentjies, roomyskaravane, boekverkope, blomme, groente & vrugte, konfyt & tuisgemaak, perde-benodighede, ens.
'n Dag vol aksie, familie-vermaak en pret! Stalletjies slegs R50.
Saterdag, 10 Oktober 2026.