04/10/2026
Namens Wolseley Rugby Klub wil ons vir Herchelle Manuel 'n gesëende verjaarsdag toewens. Mag jy 'n geseënde dag saam met jou geliefdes hê, en mag ons se Hemelse Vader jou nog vir baie jare spaar.
Woela💙🤍