20/05/2026
ππ₯ MATCH DAY IS CALLING! π₯π
Come support the boys as Wagenmakersvallei RFC takes on Adelaars RFC in what promises to be an exciting derby clash! ππ
π
Date: 23 May 2026
π Venue: Evies Park, Paarl
β° First Game Starts: 14:45
Bring your camp chairs, your gees, and your loudest support! πͺπ₯
ONE TEAM. ONE HEART. πππ
24/03/2026
Dis βn tuis gameβ¦ so GEEN verskonings nie ππ
Kom maak geraas, bring jou cooler en jou stem β
die manne hardloop vinniger as julle skree! π₯
Wagenmakersvallei RFC
19/03/2026
Dis βn wegwedstrydβ¦
Pak jou cooler, jou stem en jou Wagie gees ππ€π
Kom maak geraas langs die veld β die manne het julle nodig!
Sien julle langs die veld! πͺπ
10/03/2026
DIS AMPTELIK! DIE WAGTYD IS VERBY! ππ
Saterdag, 14 Maart 2026 speel Wagenmakersvallei RFC hul eerste liga-wedstryd van die 2026 seisoen.
* Die manne is reg.
* Die voorbereiding is gedoen.
* Nou is dit tyd om op die veld te wys waarvoor ons staan.
Kom ondersteun die manne langs die veld β elke tackle, elke meter en elke drie tel.
Hier begin ons seisoen. π©΅ππ€
06/03/2026
ππ₯ RUGBY IS TERUG IN DIE VALLEI! π₯π
Die wagtyd is verby⦠Wagenmakersvallei RFC is reg vir die eerste rondte van die seisoen!!
Ons manne is gereed om die 2026 seisoen af te skop. Kom ondersteun ons span en wees deel van die energie langs die veld.
Bring die familie, en kom wys wat WARE VALLEI ONDERSTEUNING beteken!
As jy van Wagenmakersvallei is, staan jy agter jou span. πππ€
02/03/2026
Happy Birthday, W***y!
Another year stronger π Keep your head down, work hard, and enjoy the journey.π₯³π₯³
God richest blessings on your life! π
26/02/2026
Happy Birthday to one of our rugby brothers! ππ₯Reagan!!
May you continue to grow stronger, faster, and more unstoppable in the year ahead. Your dedication and team spirit never go unnoticed β we truly appreciate you. Have an absolutely fantastic day! God bless you ππ
Have a fantastic day π₯³π₯³
18/02/2026
Komende Saterdag speel Wagenmakersvallei RFC teen Villagers BreΓ«rivier in βn opwindende vriendskaplike wedstryd by Newton Park!
Dit gaan βn sportdag vol rugby, energie en gemeenskapsgees wees πͺπ½
Bring jou familie, bring jou vriende en kom ondersteun die manne langs die veld!
π Newton Park, Wellington
π
21 Februarie 2026
β° 13H30
Moenie dit misloop nie!ππ
Almal is welkom β kom wys ons jy het Wagie trots! πππ€