โ๐ป๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐.โ
Every horse has a story.
Judge the performance, but respect the journey.
Welkom Western Mounted Games
๐๐ช๐ฒ๐น๐ธ๐ผ๐บ ๐ช๐ฒ๐๐๐ฒ๐ฟ๐ป ๐ ๐ผ๐๐ป๐๐ฒ๐ฑ ๐๐ฎ๐บ๐ฒ๐ ๐ค
Where passion, speed & horsemanship come together! ๐
Building riders, horses & champions through Western Mounted Games.
Welkom,Free State ๐ฟ๐ฆ
โข ๐ฅ๐ถ๐ฑ๐ฒ
โข ๐๐ผ๐บ๐ฝ๐ฒ๐๐ฒ
โข ๐๐ฟ๐ผ๐
๐คฃHierdie skapie is niemand se maat nie!!
Benoude lag! Of sal ek sรช Histerie....
Geen skaap is beseer in die maak van die Video nie!
Angel Hayes
Chanel Strydom
Welkom Western Mounted Games, De Land
24/08/2026
๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ & ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐! ๐๐๏ธ ๐
โn Reuse BAIE DANKIE aan elke persoon wat deelgeneem het aan ons ๐๐ค๐๐๐ฉ ๐๐จ๐จ๐ญ๐ฃ๐ข๐ en op hierdie manier ons ๐๐๐ฅ๐ค๐จ๐ฆ ๐๐๐ฌ๐ญ๐๐ซ๐ง ๐๐จ๐ฎ๐ง๐ญ๐๐ ๐๐๐ฆ๐๐ฌ-๐ซ๐ฎ๐ข๐ญ๐๐ซ๐ฌ ondersteun het. ๐โค๏ธ
Elke kaartjie wat gekoop is, elke deel en elke woord van ondersteuning maak โn verskil. Ons waardeer elkeen van julle se ondersteuning ongelooflik baie! ๐๐ป
๐ ๐๐ ๐๐๐โฆ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐! ๐
๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐โฆ
๐ฅ๐ฅ๐ฅ
โจ ๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐
๐
! โจ
๐๏ธ Lootjie nr. ๐๐
๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐, Michaela! ๐ฅณ๐๐
Ons hoop jy geniet jou prys!
Aan almal wat deelgeneem het: ๐๐๐๐, ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ vir julle ondersteuning. โค๏ธ
Julle help ons om ons ruiters se drome en deelname aan die sport moontlik te maak. ๐๐
Saam maak ons โn verskil!
โค๏ธ๐ ๐๐๐๐ โ Ruiters met passie, mense met hart.
19/08/2026
๐ฉ๐ฟ๐๐๐๐ฎ๐ฎ๐-๐๐ฝ๐ฎ๐ป
๐๐ฟ๐ฆ Welkom Western Mounted Games stel met trots ons ๐ฉ๐ฟ๐๐๐๐ฎ๐ฎ๐-๐๐ฝ๐ฎ๐ป ๐๐ถ๐ฟ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ก๐ฎ๐๐ถ๐ผ๐ป๐ฎ๐น๐ฒ ๐๐ฎ๐บ๐ฝ๐ถ๐ผ๐ฒ๐ป๐๐ธ๐ฎ๐ฝ๐ฝ๐ฒ
bekend! ๐ฟ๐ฆ๐
๐ ๐๐ป๐ด๐ฒ๐น ๐๐ฎ๐๐ฒ๐
๐ ๐๐ผ๐ฎ๐ป๐ฒ ๐๐ฎ๐ป ๐ฑ๐ฒ๐ป ๐๐ฒ๐ฟ๐ด
๐ ๐๐๐ต๐น๐ฒ๐ ๐ฑ๐ ๐ง๐ผ๐ถ๐
๐ ๐๐ต๐ฎ๐ป๐ฒ๐น ๐ฆ๐๐ฟ๐๐ฑ๐ผ๐บ
๐ ๐ ๐ฎ๐ฟ๐ถ๐๐ ๐๐ฒ๐ฐ๐ต๐๐ฒ๐ฟ
๐ ๐ง๐ฟ๐๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐๐ฎ๐ป ๐ฑ๐ฒ๐ฟ ๐ ๐ฒ๐ฟ๐๐ฒ
๐ ๐๐๐ด๐ฒ๐ป๐ฒ ๐ ๐ฎ๐ฟ๐ฎ๐ถ๐
Ons is ongelooflik trots op elke ruiter wat hierdie groot geleentheid gaan aanpak. Julle harde werk, toewyding en liefde vir die sport het julle tot hier gebring. โค๏ธ๐ด
๐๐ฎ๐ถ๐ฒ ๐๐๐ฒ๐ฟ๐ธ๐๐ฒ ๐บ๐ฒ๐ ๐ฎ๐น๐น๐ฒ๐ ๐๐ฎ๐ ๐๐ผ๐ผ๐ฟ๐นรช! Ons glo in julle en sal met trots agter julle staan. Gee alles, geniet elke oomblik en maak die Vrystaat trots! ๐๐
๐ช๐ฒ๐น๐ธ๐ผ๐บ ๐ช๐ฒ๐๐๐ฒ๐ฟ๐ป ๐ ๐ผ๐๐ป๐๐ฒ๐ฑ ๐๐ฎ๐บ๐ฒ๐ โ ๐ง๐ฟ๐ผ๐๐ ๐ผ๐ฝ ๐ผ๐ป๐ ๐๐ฝ๐ฎ๐ป! ๐๐ฅ
05/08/2026
๐ช ๐ช๐๐๐๐๐ ๐ฉ๐๐ก ๐ญ๐ฌ๐ ๐ช
๐ฏ๐๐๐
๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ด๐๐๐๐
Willie van Zyl is 'n pensionaris van ๐ณ๐ญ ๐ท๐ฎ๐ฎ๐ฟ wat sedert ๐ฎ๐ฌ๐ฌ๐ด met passie handgemaakte messe vervaardig. Elke mes word met sorg en vakmanskap gemaak.
Benewens messe doen hy ook ๐ฅ๐๐๐ซ๐ฐ๐๐ซ๐ค, ๐ฅ๐๐๐ซ๐๐ซ๐๐ง๐๐ฐ๐๐ซ๐ค ๐๐ง ๐ก๐จ๐ฎ๐ญ๐ฌ๐ง๐๐๐ฐ๐๐ซ๐ค.
"Ek probeer myself besig hou om uit die moeilikheid te bly... al beland ek soms juis dรกรกr as gevolg daarvan! Ek werk vir 'n kwaai baas wat my goed besig hou. Bo alles prys ek die Here vir die talent wat Hy my gegee het."
โ๏ธ ๐๐ผ๐ป๐๐ฎ๐ธ ๐ช๐ถ๐น๐น๐ถ๐ฒ ๐๐ฎ๐ป ๐ญ๐๐น ๐๐ฎ๐ป๐ฑ๐ฎ๐ด ๐๐ถ๐ฟ '๐ป ๐๐ป๐ถ๐ฒ๐ธ๐ฒ, ๐ต๐ฎ๐ป๐ฑ๐ด๐ฒ๐บ๐ฎ๐ฎ๐ธ๐๐ฒ ๐บ๐ฒ๐ ๐ผ๐ณ ๐๐ฝ๐ฒ๐๐ถ๐ฎ๐น๐ฒ ๐ฏ๐ฒ๐๐๐ฒ๐น๐น๐ถ๐ป๐ด.
03/08/2026
'n Opregte Dankie aan
๐ฅ ๐๐ผ๐น๐ฑ ๐๐ .
Namens die ๐ช๐ฒ๐น๐ธ๐ผ๐บ ๐ช๐ฒ๐๐๐ฒ๐ฟ๐ป ๐ ๐ผ๐๐ป๐๐ฒ๐ฑ ๐๐ฎ๐บ๐ฒ๐ ๐๐น๐๐ฏ wil ons ons opregte dank en waardering uitspreek aan ๐๐ผ๐น๐ฑ ๐๐ vir julle voortdurende ondersteuning.
Baie dankie dat julle altyd bereid is om onderhoude met ons te voer en vir die geleentheid wat julle ons gee om ons klub, ons ruiters en ons passie met die gemeenskap te deel.
Julle bereidwilligheid om ons in alles wat ons aanpak te ondersteun, beteken vir ons ongelooflik baie. Dankie dat julle help om ons sport sigbaar te maak en deel is van ons reis.
Ons waardeer julle opreg en sien uit na nog baie jare van samewerking.
๐๐ฎ๐ถ๐ฒ ๐ฑ๐ฎ๐ป๐ธ๐ถ๐ฒ ๐๐ถ๐ฟ ๐ท๐๐น๐น๐ฒ ๐ผ๐ป๐ฑ๐ฒ๐ฟ๐๐๐ฒ๐๐ป๐ถ๐ป๐ด!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
Welkom