10/09/2026
πΏ Namaqua Lodge β VANRHYNSDORP πΏ
βn Groot DANKIE aan Namaqua Lodge vir julle ongelooflike ondersteuning aan Spartan Angling Club met elke kompetisie. ππ£
Namaqua Lodge is hier in Vanrhynsdorp, maar dis nie sommer net βn plek om oor te slaap nieβ¦ dit is βn plek waar jy jouself weer as mens kan vind. β€οΈ
Wat bied Namaqua Lodge?
ποΈ Een van die beste en skoonste oornagplekke in die omgewing.
π€ Customer service uit die boonste rakke β jy word nie net soos βn gas behandel nie, jy voel sommer tuis.
π½οΈ βn Restaurant met ongelooflike kos wat jou gaan laat sΓͺ:
βSjoeβ¦ kan my ma eintlik kos maak?β π
π» En natuurlikβ¦ βn kroeg met dasse vir Afrika!
Elke das vertel sy eie storie, en natuurlik word almal se dors behoorlik geles. ππΊ
As jy dus deur Vanrhynsdorp kom en jy soek βn plek waar jy lekker kan oorslaap, goed kan eet, iets koud kan drink en sommer net kan ontspanβ¦
π Namaqua Lodge is die plek!
Weereens baie dankie vir julle ondersteuning aan ons klub. Ons waardeer dit opreg! πͺπ£
Support those who support us! β€οΈ