09/08/2026
💐 OPEN this Women’s Day!
Get active, laugh together, and create memories that will last long after the final point.
Bring the girls, enjoy some friendly competition, and celebrate Women’s Day the best way we know how—on the Padel court!
📲 Book your court today on Playtomic.
20/07/2026
Soos belowe hier is nog lekker fotos van die toernooi wat gehou was Upington Padel . ń Spesiale dankie aan Upington Volkswagen wat ń borg was by die toernooi.
16/07/2026
Hier is so paar lekker aksiefotos van die naweek se Padeltoernooi. Nog fotos sal volg!!! Dankie Upington soos altyd het julle die vibes gebring
09/07/2026
🏆 PADEL TOERNOOI – Saterdag, 11 Julie 2026! 🎾
Sluit by ons aan vir ’n dag van kompetisie, sport, gemeenskap en pret by Padel Café Upington.
🍴 Se heerlike kosse beskikbaar:
• Sosaties
• Braai wors
• Boerewors rolletjies
• Croissants (ham & kaas of hoender, kaas & mayonnaise)
• Bagels (cream cheese, bacon & heerlike caramelised onion)
📞 Vir vooraf bestellings, kontak:
Moira-Jean Thomas
📱 082 413 8251
06/07/2026
🎾🔥 UPINGTON PADEL – “OPEN DOUBLES” KOMPETISIE 🔥🎾
Dis amper speeltyd, Upington! 💪
Sluit by ons aan op 11 Julie 2026 (12:00–19:00) vir ’n aksiebelaaide Americano-formaat dubbeltoernooi by Upington Padel.
🏆 Top 3 spanne wen pryse
👥 Slegs plek vir 21 spanne
➡️📱 Bespreek nou op die Playtomic-toep onder “Competitions”
Plekke is beperk moenie jou kans mis om mee te ding en die baan aan die brand te speel nie! 🔥
📞 Meer inligting: 072 512 8960
25/06/2026
Nuwe sand is by Upington Padel se bane ingesit! 🎾🔥
Maak seker jy is een van die eerstes om die bane te toets ná die vars “top-up”. Bespreek nou op Playtomic.
16/06/2026
Make your booking now on Playtomic this Youth Day.