08/08/2026
WB Adult 4,5 kg Navy met Marine beide kante linne.
Thea dankie vir jou ondersteuning. Weet sommer hierdie DEEP PRESSURE TOUCH COMFORT gaan boeta GROUNDED AND INTACT hou.
Lekker naweek groete
Leoni Terblanche
082 824 0928
03/08/2026
WB Adult 6,5kg Olyfgroen vir Anria Louw Potchefstroom. Wat n lekker kleur om mee te werk. Jou kombers is vanoggend uit en jou DEEP PRESSURE TOUCH COMFORT is feitlik binne bereik.
Dankie vir jou ondersteuning.
Groete
Leoni Terblanche
082 824 0928
29/06/2026
WB Toddler 3kg Navy kombers, spesiaal vir n driejarige seuntjie van Mbombela. Annuscha hierfie DEEP PRESSURE TOUCH COMFORT gaan jou kleinding so gemaklik en intakt hou.
Dankie vir jou ondersteuning.
Groete Leoni Terblanche
082 824 0928
29/06/2026
WB 3kg Toddler/Baby blanket, Camel/Sand. This DEEP PRESSURE TOUCH COMFORT will keep babies/kids grounded and intact.
Thank you for your support Hajira.
Regards
Leoni Terblanche
082 824 0928
26/06/2026
WB Weighted Vest mooiste materiaal vir n dogtertjie wat mal is oor Wild Animals.
Sy het reeds haar Weighted blanket en toe die vest. Mamma kon vandag eers na n paar maande die foto neem.
Kyk net die houding cute verby.
Dankie vir jou ondersteuning en die foto Marlé.
Groete
Leoni Terblanche
082 824 0928
25/06/2026
WB Adult 10kg pers en lilac vir n liefste dogter van Potchefstroom. Mariëtte baie dankie vir jou ondersteuning.
Hierdie DEEP PRESSURE TOUCH COMFORT gaan haar so goed dorn.
Dankie vir jou ondersteuning
Leoni Terblanche
082 824 0928
25/06/2026
WB Adult 4,5 kg geel en grys vir tannie Ria Roets van Middelburg en dan n baie spesiale pienk en protea 4,5 kg vir haar dierbare sus in frail care ook Middelburg.
Tannie Ria, hierdie DEEP PRESSURE TOUCH COMFORT gaan vir julle so grounded en intact hou, veral vir ousus.
Dankie vir jul ondersteuning
Leoni Terblanche
082 824 0928
19/06/2026
WB 6,5kg Olyf groen van n liefdevolle moeder vir haar dogter.
Hierdie DEEP PRESSURE TOUCH COMFORT gaan vir sus baie help.
Yvette dankie vir jou ondersteuning.
Leoni Terblanche
082 824 0928